Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Blue Bed and Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Abraham Albertus Cilliers W
1 nag
4.2
Jun 2022

Goed geleë, waarde vir geld en vriendelike diens. Alhoewel die gastehuis deurgeloop het onder die afgelope storms in Natal, en vir ‘n tyd land nie krag of water gehad het nie, het die bestuur dit nog steeds reg gekry om ‘n baie hoe standaard gehandhaaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham Albertus Cilliers W
1 nag Besigheidsreis
3.4
Okt 2022

Gerieflik geleë. Netjies met vriendelike gasheer. Gerieflik en Netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jurgens V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Great Great location, lovely view, very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tao W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Awesome view. Beautiful room and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rindi B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Enjoyed every minute! Pleasant experience. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Misty Blue Bed and Breakfast
Dear Rindi, Thank you for the kind remarks. Valuable feedback such as yours helps us to motivate our team to perform even better. It was a great pleasure hosting you and look forward to welcoming you at Misty Blue again in the future. Regards, The Misty Blue Team

Andries T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Dit was beslis die moeite werd. Dit was 'n onvergeetlike vakansie en ek sou dit nie by 'n ander B&B wou deurbring nie. Die diens is besonders en die kamer waarin ons gebly het was fantasties. Daar is 'n swemstrand loopafstand vanaf die huis en toegang direk na die strand. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2018

This place is awesome. This is an amazing place to stay. Everything is just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Huislik. Parkeerplek is min, maar die ontvangs deur die bestuur maak op daarvoor. Huislike atmosfeer waar mens kan rus en rustig wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
James
Misty Blue Bed and Breakfast
Hi Riaan Baie dankie, ons het u kuier geniet. Ons hoop om vir u weer te sien. Groete Brian, Ptricia en Milo

Lungi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2017

Lovely holiday. We had a lovely stay with my family, the hosts were amazing Patricia and Brian are really nice people, the location was perfect, the food and the place was good, they even offered us an extra night for free for me and my family, we will def go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
James
Misty Blue Bed and Breakfast
Hi Lungi, It was awesome having your lovely family here for the weekend and we enjoyed your daughter opening up and chatting after the third day. Your son is a fine young man and we enjoyed hosting the family. We hope to see you again and this time a nice long stay. Kind regards, Patricia

Michelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2017

Was baie lekker. Baie lekker verblyf. Skoon kamers en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
James
Misty Blue Bed and Breakfast
HI Michelle, Thank you for your review, we enjoyed having you and hope to see you again soon. Regards, Brian and Patricia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 437, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59b247a664282b076cebe70083eb421f3a875c9bb2c583dcab06725406f76d033125f4df38d81ba5e9c6b0ff881770b3a702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 437 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.921707 31.020206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang