Misty Hideaway
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ilka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met als wat jy nodig het vir oorslaap.
Piet S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige en salige plekkie vir 'n paartjie en jy is naby alles om te stap.
Ronelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Awesome!
Coenie E - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Deon L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en baie geleer by die eienaar. Baie interessante mens.
Misty Hideaway se terugvoer
Enjoyed your company Deon, you were a pleasure to host. Next time we will get to the escarpment.
Sue D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker!
Anne-marie M - Jun 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig. Naby restaurante. Baie staproetes.
Esmé R - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Pragtige uitsig.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Natasha M - Nov 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Pauli N - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Tersia V - Aug 2022
Algehele gradering
Warm stort, skoon linne en handdoeke en vriendelike ontvangs.
Johan O - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon, gerieflike blyplek.
Jan V - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang