Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Hideaway

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige eenheid met als wat jy nodig het vir oorslaap. Baie netjiese, skoon eenheid met veilige parkering op die perseel. Dis goed geleë om per voet elke deel van Kaapschehoop te kan bereik. Dis 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 'n paartjie of enkelreisiger, die kombuis is toegerus met yskas/vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en ketel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Dit is 'n baie rustige en salige plekkie vir 'n paartjie en jy is naby alles om te stap. Die Kaapsehoop-dorpie is 'n rustige plekkie vir mense om net te ontspan. Lekker eetplekkies en besienswaardighede met 'n interessante geskiedenis. Die verblyf het 'n TV en yskas met 'n stoof as jy goedjies wil maak of koud hou, en as jy in die bed wil bly, is daar DSTV om te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Awesome! Ons het baie lekker gebly. Kim is 'n baie vriendelike gasheer en baie interessante man. Klossie, die hond, is net so vriendelik - pragtig. Akkommodasie is baie oulik, bietjie klein, maar vir een aand se oorslaap is dit net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Dit was baie lekker. Ek en my vrou hou van so 'n verblyf. Ons wil nie voel asof ons by die huis is nie. Dit moet voel asof ons in die natuur is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Lekker gebly en baie geleer by die eienaar. Baie interessante mens. Baie te sien in die dorp, mits jy oor 'n naweek daar is. Spookdorpie in die week.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilka
Misty Hideaway
Enjoyed your company Deon, you were a pleasure to host. Next time we will get to the escarpment.

Sue D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker! Baie vriendelik ontvang. Interessante blyplekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Mooi uitsig. Naby restaurante. Baie staproetes. Ja, was rustig en stil. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esmé R
1 nag
4.0
Feb 2024

Lekker gebly. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Pragtige uitsig. Ja dankie! Baie lekker gebly. Alles gehad wat nodig was. Mooi skoon binne. Vars linne. Vars lug!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2023

Teleurstellend. Eerste indruk van buite, was teleurstellend. Kamer was wel netjies en skoon. Nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ilka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec28307634054e057abea08e195ed18a3658aa6473b2a0be8adf0dbc98292175804a6e9b41da8af98edad5933343592e3cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 685 Kort Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.593766957088 30.765160456414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang