Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Hideaway

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ilka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir Misty Hideaway
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Pragtige eenheid met als wat jy nodig het vir oorslaap.

Baie netjiese, skoon eenheid met veilige parkering op die perseel. Dis goed geleë om per voet elke deel van Kaapschehoop te kan bereik. Dis 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 'n paartjie of enkelreisiger, die kombuis is toegerus met yskas/vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en ketel.

Piet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Dit is 'n baie rustige en salige plekkie vir 'n paartjie en jy is naby alles om te stap.

Die Kaapsehoop-dorpie is 'n rustige plekkie vir mense om net te ontspan. Lekker eetplekkies en besienswaardighede met 'n interessante geskiedenis. Die verblyf het 'n TV en yskas met 'n stoof as jy goedjies wil maak of koud hou, en as jy in die bed wil bly, is daar DSTV om te kyk.

Ronelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle H

Awesome!

Ons het baie lekker gebly. Kim is 'n baie vriendelike gasheer en baie interessante man. Klossie, die hond, is net so vriendelik - pragtig. Akkommodasie is baie oulik, bietjie klein, maar vir een aand se oorslaap is dit net reg.

Coenie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie E

Dit was baie lekker.

Ek en my vrou hou van so 'n verblyf. Ons wil nie voel asof ons by die huis is nie. Dit moet voel asof ons in die natuur is.

Deon L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L

Lekker gebly en baie geleer by die eienaar. Baie interessante mens.

Baie te sien in die dorp, mits jy oor 'n naweek daar is. Spookdorpie in die week.

Misty Hideaway se terugvoer

Enjoyed your company Deon, you were a pleasure to host. Next time we will get to the escarpment.

Misty Hideaway
Sue D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D

Lekker!

Baie vriendelik ontvang. Interessante blyplekkie.

Anne-marie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie M

Mooi uitsig. Naby restaurante. Baie staproetes.

Ja, was rustig en stil. Eienaar baie vriendelik.

Esmé R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé R

Lekker gebly. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Pragtige uitsig.

Ja dankie! Baie lekker gebly. Alles gehad wat nodig was. Mooi skoon binne. Vars linne. Vars lug!

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Natasha M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha M

Teleurstellend.

Eerste indruk van buite, was teleurstellend. Kamer was wel netjies en skoon. Nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Pauli N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauli N

Fantasties.

Eienaar baie vriendelik en het ons laat tuis voel.

Tersia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Warm stort, skoon linne en handdoeke en vriendelike ontvangs.

Die huisie is basies, maar voorsien in alle behoeftes. Baie skoon en netjies, en Kim is die perfekte gasheer.

Johan O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Mooi, skoon, gerieflike blyplek.

Vriendelike eienaar, en Kwassie die woef, wat meer inligting verskaf oor wat gedoen kan word en waar lekker restaurante is. Het baie lekker gebly.

Jan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Waarde vir geld.

Baie vriendelik, baie netjies.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec28307634054e057abea08e195ed18a3658aa6473b2a0be8adf0dbc98292175804a6e9b41da8af98edad5933343592e3cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 685 Kort Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.593766957088 30.765160456414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang