Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Hideaway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Misty Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonderlinge en landelike gaste-suite by die huis van die Kaapschehoop glaskunstenaar Kim Dias.

Die privaat suite bied die ideale wegbreek vir paartjies of 'n enkelreisiger en het kleurglaskuns en mosaïekwerke deur die eienaar. Die suite het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis met stoele en 'n tafeltjie wat ook as werkspasie kan dien.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas en 'n oond en stoof.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Riana P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenheid met als wat jy nodig het vir oorslaap. Baie netjiese, skoon eenheid met veilige parkering op die perseel. Dis goed geleë om per voet ...
Sien meer
Jul 2023
Piet S
Besigheidsreis
4.8
Dit is 'n baie rustige en salige plekkie vir 'n paartjie en jy is naby alles om te stap. Die Kaapsehoop-dorpie is 'n rustige plekkie vir mense om net ...
Sien meer
Okt 2023
Ronelle H
Saam met lewensmaat
4.4
Awesome! Ons het baie lekker gebly. Kim is 'n baie vriendelike gasheer en baie interessante man. Klossie, die hond, is net so vriendelik - pragtig. Ak...
Sien meer
Jul 2024
Coenie E
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was baie lekker. Ek en my vrou hou van so 'n verblyf. Ons wil nie voel asof ons by die huis is nie. Dit moet voel asof ons in die natuur is.
Okt 2023
Deon L
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gebly en baie geleer by die eienaar. Baie interessante mens. Baie te sien in die dorp, mits jy oor 'n naweek daar is. Spookdorpie in die week.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ilka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Misty Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec28307634054e057abea08e195ed18a3658aa6473b2a0be8adf0dbc98292175804a6e9b41da8af98edad5933343592e3cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 685 Kort Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.593766957088 30.765160456414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang