Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountain

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir Misty Mountain
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willem M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Baie lekker gebly en 'n great gasvrou.

Fantasties en vriendelik.

Carien P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Vriendelike diens en gerieflike verblyf. Blyf.

Vriendelike ontvangs, uitstekende diens en gasvryheid. Die eenheid is silwerskoon en smaakvol gemeubileer. Dit is baie goed toegerus en aandag is aan fyn detail gegee. Ons sal enige tyd weer hier oornag.

Lizanne O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne O

Heerlik, gasvry, lekker ingerig.

Misty Mountain was wonderlik. Heerlik ingerig met alles wat mens nodig het! Selfs aandag word gegee aan troeteldiere as mens met hulle reis. Ons het sommer baie welkom gevoel.

Immie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immie H

Absolute privaatheid met alle geriewe van puik gehalte.

Dis een van die lekkerste B&Bs waar ek en my man nog oorgebly het, en ons is nogals vol fiemies! Absolute privaatheid, keurig gemeubileer met die meubels en alle toebehore van die hoogste gehalte, en as bonus 'n diere-vriendelike privaat tuin wat my hondjies terdee geniet het. Sal dit ten sterkste aanbeveel, beslis ons nuwe blyplek wanneer ons ookal in Bloemfontein moet wees.

Misty Mountain se terugvoer

Immie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is regtig bly julle vier kon gerieflik by ons kuier.

Misty Mountain
Rosch F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosch F

Amazing

Awesome stay, rêrig lieflik en gemaklik.

Samontha J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samontha J

Plesierig, rustig en gemaklik.

Dit was baie rustig en netjies. Ek het nie nodig gehad om oor enige iets te bekommer nie. Verblyf was pragtig en vriendelike ontvangs gehad.

Misty Mountain se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Samontha.
Dit was lekker om julle te ontmoet!

Misty Mountain
Karen J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Pynlik netjies.

Pragtig, netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Morne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Enjoyed our stay. Will book again in future.

Guest house was comfortable and clean. It had all we needed. Host was very accommodating and friendly.

Cheryl-ann W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-ann W

Excellent.

We appreciated the attention to detail, especially the filter coffee!

Misty Mountain se terugvoer

It was a pleasure hosting you two, Cheryl-Ann!

Misty Mountain
Dianne O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne O

Highly recommended!

Daleen was there to meet me. Second time staying here. Highly recommended.

Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Absoluut waarde vir jou geld.

Dit is so 'n oulike en gerieflike plekkie. Alles is daar en vreeslik mooi skoon. Gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly. Mooiste buite-area vir al die hondjies en 'n lekker afdakkie om onder te kuier na 'n lang rit.

Elrien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Pragtig, privaat, rustig en heerlik!

Wat 'n wonderlike, vriendelike en behulpsame gasvrou - baie dankie, vir al jou hulp toe ek dit nodig gehad het. Die woonstel is keurig en netjies, met elke moontlike gerief wat mens nodig kan hê en ook soveel ekstra dingetjies, soos beskuit, 'n mooi sitkamer, boeke, muskietmiddels, sagte, dik handdoeke, regte shampoo en Netflix op 'n pragtige groot TV. Die erfie is netjies met groen gras en 'n braaiplek en is ook baie veilig, selfs vir my heel kleinste chihuahua. Ek sal met liefde weer daar oorbly - ek slaap om die waarheid te sê, nêrens anders as ek weer in Bloemfontein is nie! Veilige, gerieflike parkering en stil, netjiese omgewing. Ek kan werklik aanbeveel!

Leeshen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeshen M

Daleen is 'n uitstekende gasvrou. Baie vriendelik gewees ons het welkom gevoel.

Ons het baie lekker gebly.

Jaco T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T

Beyond amazing.

The stay was beyond amazing. It was tidy and clean, with so much effort from the host's side. It's also situated in a great area with a lot of amenities close by. The host was very friendly and accommodating, and the check-in process was a breeze.

Misty Mountain se terugvoer

Dankie, Jaco, vir die wonderlike terugvoer. Ek hoop om julle twee, plus een, weer eendag te sien.

Misty Mountain
Rudi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Beste oornag verblyf in Bloem met vriendelike diens!

Gerieflik, skoon en netjies met uitstekende, vriendelike diens! Beste oornag verblyf!

Misty Mountain se terugvoer

Dankie Rudi! Dit is wonderlike terugvoer!
Sal julle ook graag weer huisves.

Misty Mountain
Adelaide O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O

Perfekte oornag verblyf met privaat tuin.

Perfekte oornag verblyf. Alles wat mens nodig het. Baie netjies en goed uitgelê. Ons het die privaat tuin baie waardeer na 'n dag op die pad. Sal beslis weer hier oorslaap.

Misty Mountain se terugvoer

Dankie, Adelaide. Ek is so bly julle en daai pragtige twee (Bella en Leia?) kon die tuintjie geniet! Hoop om julle weer te sien!

Misty Mountain
Lynette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Uitstekend en gasvrou baie moeite gedoen. Sal hulle definitief aanbeveel.

Pragtige plek in 'n stil en veilige area met winkelsentrums wat baie naby is.

Misty Mountain se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, Lynette.
Hoop om julle drie weer te huisves!

Misty Mountain
Rita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M

Die eenheid is pragtig met baie klente details wat mens regtig welkom laat voel.

Ons het baie lekker oorgeslaap oppad. Die gasvrou is uitstekend.

Misty Mountain se terugvoer

Dankie Rita! Ek waardeer die positiewe terugvoer!

Misty Mountain
Rene N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Heerlik, stil en als wat nodig is.

Pragtige plekkie. Ons verblyf was vreedsaam en gemaklik. Het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het, sy is 'n uitstekende gasvrou.

Misty Mountain se terugvoer

Dankie Rene. Ek is bly julle kon ons plekkie geniet. Hoop ons sien julle weer!

Misty Mountain
Edith J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J

Uitstekend.

Uitstekende akkommodasie! Die wooneenheid is baie goed beplan met smaakvolle interieur en baie goeie kwaliteit linne, handdoeke en kombuisgereedskap. Daar was 'n mooi binnetuin waar ons hondjie kon pootjies rek na 'n lang rit. Die gasvrou het die padaanduidings gestuur, ons verwelkom en inligting verskaf van alles wat en waar. Ons sal vir seker weer daar oorbly en beslis ander reisigers aanbeveel om daar te bespreek.

Misty Mountain se terugvoer

Edith, baie dankie vir jou terugvoer! Dit is 'n groot aansporing. Julle is ook dierbare gaste, ek beveel julle graag aan ;-D

Misty Mountain
Jo-zanne W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-zanne W

Above and beyond!

Dis met groot opgewondenheid dat ek altyd Misty Mountain aan enige iemand sal aanbeveel. Dit is 'n plekkie wat jou alles en nog meer bied. Daleen en haar gesin is besonderse mense! Dit maak mens se hart ekstra warm as jy weet dat jou hondekind net so welkom is. Dit is gerieflik geleë met winkels en restaurante binne loopafstand. Daleen hou mens deurentyd op hoogte van interessante eetplekke.

Martin P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Baie baie lekker.

Kommervrye verblyf vir ons en ons troeteldiere. Ons sal definitief die verblyf aanbeveel aan enige reisigers.

Anna-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Baie aangenaam.

Keurig en netjies. Vriendelike diens.

Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Understated elegance.

Daleen has created a beautiful and comfortable place for weary travelers to spend a night or more. She has thought of everything, including a safe place for your beloved pets.

Marié F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié F

Pragtig, gerieflik, veilig en vredevol!

Ons het heerlik by Misty Mountain oornag. Daleen is baie vriendelik en behulpsaam en haar plek is pragtig, silwerskoon, met baie dinge wat jou spesiaal laat voel. Dit is stil en rustig en baie veilig. Ons sal beslis weer daar oornag en Misty Mountain ook aan ander aanbeveel. Baie dankie!

Ella V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella V

It was amazing! 5 stars in every way!

Daleen was exceptionally helpful, and we had everything we needed. Such a cozy place! The best place I have stayed at!

Lee-zahn B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zahn B

Vriendelike en verwelkomende ervaring.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad - ons is baie vriendelik verwelkom en daar is baie moeite gedoen met ons hondjie. Ons sal definitief weer kom.

Dawie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

Plekkie is baie netjies en skoon.

Plekkie is baie netjies en skoon. Daleen baie gasvry.

Ani V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ani V

Everything you need for a comfy stay!

Had a wonderful stay at Misty Mountain with my doggo, Sydney. The unit is neat and smart and has everything you need. Plenty of loadshedding lights, a gas stove, and a UPS backup for the Wi-Fi. The bed was comfy and Sydney loved having his own yard. The patio is a lovely place to relax with the little lights all around. Plenty of secure parking. I really liked my stay here and will definitely be back in future.

Misty Mountain se terugvoer

Hi dear Ani.
Thank you so much.
We would live to host you and Sydney again!
Maybe next time your husband might join.

Misty Mountain
Jeané D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeané D

Jou huis weg van die huis.

Daleen was so gasvry en altyd behulpsaam. Ons het verskriklik lekker gebly. Die honde was ook baie gelukkig en ons sal vir seker weer terug gaan.

Hendriette G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette G

Vreedsaam en ontspanne.

Baie dankie aan Misty Mountains, verblyf was uitstekend. Baie goeie kliëntediens.

Herman V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Dit was puik.

Dit was puik gewees dat ons honde ook welkom was. Als was net reg toe ons daar aankom.

Altus N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus N

Skoon netjies en baie behulpsaam.

Heerlik gebly. Daleen is uiters vriendelik en behulpsaam gewees en al ons navrae oor restaurante ensomeer met passie beantwoord. Sal weer daar bly.

Natalie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

A wonderful, comfortable stay over.

We had a very peaceful night and woke well rested. The unit is beautiful and has everything you need. The shower has good pressure and hot water. The host is amazing. We will definitely stay again and recommend it as well.

Misty Mountain se terugvoer

Thank you Natalie. It was lovely to meet you, and I thought you were brave travelling so far with such a little one. Next year will be easier.

Misty Mountain
Vanaf
Vanaf R915
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R915
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b8d4b8cb4916d92419c758555ccea61ac3b0c380599e374d6dcc7c74fd9f4b207d7de0bad805db02814f9dadaa87c80efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.08454903284 26.229327702899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang