Misty Mountain
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Willem M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en 'n great gasvrou.
Carien P - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens en gerieflike verblyf. Blyf.
Lizanne O - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, lekker ingerig.
Immie H - Mei 2024
Algehele gradering
Absolute privaatheid met alle geriewe van puik gehalte.
Misty Mountain se terugvoer
Immie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is regtig bly julle vier kon gerieflik by ons kuier.
Rosch F - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing
Samontha J - Apr 2024
Algehele gradering
Plesierig, rustig en gemaklik.
Misty Mountain se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Samontha.
Dit was lekker om julle te ontmoet!
Karen J - Apr 2024
Algehele gradering
Pynlik netjies.
Morne D - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Will book again in future.
Cheryl-ann W - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Misty Mountain se terugvoer
It was a pleasure hosting you two, Cheryl-Ann!
Dianne O - Mrt 2024
Algehele gradering
Highly recommended!
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Absoluut waarde vir jou geld.
Elrien S - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig, privaat, rustig en heerlik!
Lees meerLeeshen M - Jan 2024
Algehele gradering
Daleen is 'n uitstekende gasvrou. Baie vriendelik gewees ons het welkom gevoel.
Jaco T - Jan 2024
Algehele gradering
Beyond amazing.
Misty Mountain se terugvoer
Dankie, Jaco, vir die wonderlike terugvoer. Ek hoop om julle twee, plus een, weer eendag te sien.
Rudi S - Jan 2024
Algehele gradering
Beste oornag verblyf in Bloem met vriendelike diens!
Misty Mountain se terugvoer
Dankie Rudi! Dit is wonderlike terugvoer!
Sal julle ook graag weer huisves.
Adelaide O - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf met privaat tuin.
Misty Mountain se terugvoer
Dankie, Adelaide. Ek is so bly julle en daai pragtige twee (Bella en Leia?) kon die tuintjie geniet! Hoop om julle weer te sien!
Lynette S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend en gasvrou baie moeite gedoen. Sal hulle definitief aanbeveel.
Misty Mountain se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, Lynette.
Hoop om julle drie weer te huisves!
Rita M - Des 2023
Algehele gradering
Die eenheid is pragtig met baie klente details wat mens regtig welkom laat voel.
Misty Mountain se terugvoer
Dankie Rita! Ek waardeer die positiewe terugvoer!
Rene N - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, stil en als wat nodig is.
Misty Mountain se terugvoer
Dankie Rene. Ek is bly julle kon ons plekkie geniet. Hoop ons sien julle weer!
Edith J - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerMisty Mountain se terugvoer
Edith, baie dankie vir jou terugvoer! Dit is 'n groot aansporing. Julle is ook dierbare gaste, ek beveel julle graag aan ;-D
Jo-zanne W - Des 2023
Algehele gradering
Above and beyond!
Martin P - Des 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Anna-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Understated elegance.
Marié F - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, veilig en vredevol!
Ella V - Okt 2023
Algehele gradering
It was amazing! 5 stars in every way!
Lee-zahn B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike en verwelkomende ervaring.
Dawie D - Okt 2023
Algehele gradering
Plekkie is baie netjies en skoon.
Ani V - Sep 2023
Algehele gradering
Everything you need for a comfy stay!
Lees meerMisty Mountain se terugvoer
Hi dear Ani.
Thank you so much.
We would live to host you and Sydney again!
Maybe next time your husband might join.
Jeané D - Aug 2023
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis.
Hendriette G - Jul 2023
Algehele gradering
Vreedsaam en ontspanne.
Herman V - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was puik.
Altus N - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon netjies en baie behulpsaam.
Natalie A - Des 2022
Algehele gradering
A wonderful, comfortable stay over.
Misty Mountain se terugvoer
Thank you Natalie. It was lovely to meet you, and I thought you were brave travelling so far with such a little one. Next year will be easier.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang