Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountain

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Edith J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Smaakvol en netjies. Daleen is 'n gasvrou duisend! Die eenhede is almal smaakvol - ten volle toegerus en 'n plesier om in oor te bly. Ons sal weer en weer kies om by enige van die eenhede te bly wanneer ons reis van die suide na die noorde en terug - en ons hondjie, Nandi, was elke keer ook baie welkom. Baie dankie, Daleen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Baie dankie, Edith. Dis 'n voorreg om sulke waarderende kliënte te hê!

Willem Jacobus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly en 'n great gasvrou. Fantasties en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens en gerieflike verblyf. Blyf. Vriendelike ontvangs, uitstekende diens en gasvryheid. Die eenheid is silwerskoon en smaakvol gemeubileer. Dit is baie goed toegerus en aandag is aan fyn detail gegee. Ons sal enige tyd weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, gasvry, lekker ingerig. Misty Mountain was wonderlik. Heerlik ingerig met alles wat mens nodig het! Selfs aandag word gegee aan troeteldiere as mens met hulle reis. Ons het sommer baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolute privaatheid met alle geriewe van puik gehalte. Dis een van die lekkerste B&Bs waar ek en my man nog oorgebly het, en ons is nogals vol fiemies! Absolute privaatheid, keurig gemeubileer met die meubels en alle toebehore van die hoogste gehalte, en as bonus 'n diere-vriendelike privaat tuin wat my hondjies terdee geniet het. Sal dit ten sterkste aanbeveel, beslis ons nuwe blyplek wanneer ons ookal in Bloemfontein moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Immie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is regtig bly julle vier kon gerieflik by ons kuier.

Rosch F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing Awesome stay, rêrig lieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samontha J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Plesierig, rustig en gemaklik. Dit was baie rustig en netjies. Ek het nie nodig gehad om oor enige iets te bekommer nie. Verblyf was pragtig en vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Dankie vir jou terugvoer, Samontha. Dit was lekker om julle te ontmoet!

Karen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pynlik netjies. Pragtig, netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Enjoyed our stay. Will book again in future. Guest house was comfortable and clean. It had all we needed. Host was very accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl-ann W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. We appreciated the attention to detail, especially the filter coffee!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
It was a pleasure hosting you two, Cheryl-Ann!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 80

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 915
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 915
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b8d4b8cb4916d92419c758555ccea61ac3b0c380599e374d6dcc7c74fd9f4b207d7de0bad805db02814f9dadaa87c80efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.08454903284 26.229327702899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang