Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountain

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R915 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Misty Mountain is in 'n stil buurt in Bayswater in Bloemfontein. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gesinns wat skool-sporttoernooie bywoon. Dit is gerieflik naby Oranje Meisieskool, Hoërskool Sentraal, St Andrew's School en 7 km vanaf Grey College en Eunice Hoër- en Laerskool.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n leefarea met 'n stapelbed en gaste wat hier slaap deel die en-suite-badkamer met gaste in die hoofslaapkamer.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Die tuin is klein en troeteldiervriendelik, met 'n braaier en tuinstel vir ontbyt op die stoep.

Bloemfontein is een van die land se grootste stede, maar dit is steeds bekend vir natuurlike prag en hartlike gasvryhied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Willem M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly en 'n great gasvrou. Fantasties en vriendelik.
Aug 2024
Carien P
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens en gerieflike verblyf. Blyf. Vriendelike ontvangs, uitstekende diens en gasvryheid. Die eenheid is silwerskoon en smaakvol gemeubile...
Sien meer
Jun 2024
Lizanne O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gasvry, lekker ingerig. Misty Mountain was wonderlik. Heerlik ingerig met alles wat mens nodig het! Selfs aandag word gegee aan troeteldiere ...
Sien meer
Jun 2024
Immie H
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute privaatheid met alle geriewe van puik gehalte. Dis een van die lekkerste B&Bs waar ek en my man nog oorgebly het, en ons is nogals vol fiemie...
Sien meer
Mei 2024
Rosch F
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing Awesome stay, rêrig lieflik en gemaklik.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Misty Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R915
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R915
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymnia-straat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b8d4b8cb4916d92419c758555ccea61ac3b0c380599e374d6dcc7c74fd9f4b207d7de0bad805db02814f9dadaa87c80efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.08454903284 26.229327702899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang