Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountain Meadow

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lands End-weg 14, Ballots Heights, Victoriabaai, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Misty Mountain Meadow is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat bo-op 'n heuwel met see-uitsigte in die klein kusdorpie Victoriabaai op die Tuinroete geleë is. Hierdie houthuisie-styl huis bied 'n warm atmosfeer en is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige basis vanwaar hulle die omgewing kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel en deure wat op die dek oopmaak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele, etenstafel en 'n kisvrieskas toegerus. Die opwasarea het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. WiFi is beskikbaar.

Die groot houtdek het 'n braai, gemaklike meubels en ongerepte, panoramiese uitsigte. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Dié verblyf is sowat 4,8 km vanaf die strand in Victoriabaai en 7 km buite George, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bridgette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Lands End-weg 14, Ballots Heights, Victoriabaai, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Misty Mountain Meadow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lands End-weg 14, Ballots Heights, Victoriabaai, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadfd86bd86fb7100490f0b31b85ffd384be2620fb66f128e4ea3c7ebe327ac6b87d895ca5b99a68daa94d253d60e505b0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Lands End Road Ballots Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012164273399 22.536367955112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang