Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountain Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

I really had a great time. It was very nice. The staff were very friendly, and the breakfast was really good. I just found the tent could have more in it, especially if you want to braai. There were no utensils for that at all, as well as plates, knives, and forks. The WiFi hardly worked as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Ontspannend! Lekker kos, vriendelike personeel en pragtige uitsig. Sal beslis weer Misty Mountain Reserve besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lyn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Absoluut pragtige see-uitsig en rustig. Dit was 'n fantastiese wegbreek en die see-uitsig is absoluut stunning. Die kamer was goed toegerus en die bed was hemels. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Die dierelewe, apies en poue, en die natuurlewe was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coerie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Lekker rustig met ’n mooi uitsig. Baie vriendelik ontvang. Die pad vanaf die N2 is ongelukkig sleg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie lekker, asemrowende uitsig en sonsondergang. Alhoewel ons kamer nie gereed was met aankoms nie, was die res van ons verblyf baie lekker. Baie vriendelike personeel en heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandré D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Kroon van die vakansie. Baie mooi uitsig en verskriklike vriendelike personeel. Mooi ingerig met ‘n baie lekker restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Rustig en pragtig. Vreeslik mooi. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2017

Baie lekker gebly. Die kamers is pragtig en luuks. Die staf was vriendelik en opgelei. Die kos was uitstekend met waarde vir geld. Voel net hulle kan eetgerei en glase in kamer sit indien mens self wil braai. Maar sal beslis teruggaan en plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2017

Pragtige plek met vriendelike diens. Personeel baie vriendelik en verwelkomend. Pragtige akkommodasie met asemrowende uitkyk. Heerlik geëet in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2017

Glad nie gekry wat geadverteer word op web nie. Glad nie vierster nie. Vlieë is oral. Geen vis in damme nie. Fietse word gediens en ons kan nie gehelp word daarmee nie, bruin water, swak swak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R4 600
R4 600 R3 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 600
R4 600 R3 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Lilies Bush, Tsitsikamma, Tuinroete, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c51dfa28290a704ee56e8627632aa2e9e1a180dc2b4f5a5916fa1ebf61a2ac7b27d744979ac576ee73094dd6a53827a9c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 600 nouVanaf R3 680 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Blue Lilies Bush Tsitsikamma 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024418523956 23.947695493698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang