Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Mountain

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 104 resensies vir Misty Mountain
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
An-lie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-lie M

Die stop werd.

'n Goeie plekkie om oor te slaap met prettige aktiwiteite.

Bongani Myeza B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani Myeza B

Awesome.

We had a lovely time.

Bongeka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongeka M

Amazing!

Our stay was amazing! If only you can improve on the menu options. Everything else was great.

Hendrik R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik R

Heerlik, lekker, rustig en 'n uitsig wat vir niks skrik nie.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel, lekker stil en skoon. Die uitsig was baie mooi, net wat 'n mens nodig het uit die stadslewe. Ons sal enige iemand aanraai om by Misty Mountain te gaan kuier en net lekker te rus.

Charles V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V

Pleasant stay in a beautiful area of the Lowveld.

We had a pleasant stay; however, just the following small concerns. * Our room was extremely cold inside irrespective of the fireplace being lit. It seems this unit does not get a lot of sun in the daytime. * Being a serviced establishment, one would expect a bit more variety in terms of what is available, i.e. menu offering on the thin side. No shop to buy things. * Menu prices are rather high as well. * We would have preferred a TV in the room. * We would have preferred WiFi in the room.

Floris M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floris M

Rustige 2 dae.

Baie lekker, pragtige uitsig en lekker.

Craig L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig L

Comfortable, clean and cozy.

Lovely stay in the farmhouse, the place is clean and the staff are friendly and professional.

Bevan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bevan B

Wonderful family weekend stay.

Beautiful farmhouse, ideal for a large family holiday stay. The restaurant food was great. I would definitely recommend Misty Mountain if you are looking for a tranquil getaway, and not to forget the toboggan. A really great experience.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Lekker rustig.

Rustig, aktiwiteite is nice, maar dink daar kan meer inligting gegee word oor goed in omgewing. Sal graag meer wil weet vir mountain bike-roete en veral toestemming vir off-road-motorfietsroetes.

Daleen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Uitstekend.

Alles was perfek en presies soos geadverteer, ons sal definetief weer daar bly.

Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie lekker, sal weer gaan.

Ek het bitejie verdwaal. Sal aanbeveel dalk a pin location saam met elke bespreking op WhatsApp.

Alida Maria M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida Maria M

Excellent! Everything was perfect, the staff, the place. The food. Just excellent.

Worth every cent. The place is clean and the service is superb. The view is spectacular. The food was out of this world good. Would go back anytime.

Suretha J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha J

Heerlik gebly, skoon en veilig. Die restaurant is tops.

Ons het heerlik gebly, sal weer!

Bianca S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Vreeslik lekker met die mooiste uitsigte.

Ons kon heeldag in die kamer sit en uitkyk na die vreeslike mooi uitsigte! Dit was baie mooi en netjies. Die staff was baie vriendelik en behulpsaam.

Hanli P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli P

Vreeslik lekker.

Baie mooi kamer en ligging.

Lizette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette R

Ongelooflike ervaring.

Die mooiste uitsig, heerlike warm kaggel en als wat jy nodig het, selfs elektriese komberse op die beddens en warm sakkies vir koue hande! Glo dit sal selfs in die somer 'n fantastiese plekkie wees met 'n pragtige swembad en omgewing! Definitief die moeite werd!

Willem K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Heerlik en ontspannend.

Heerlik op die stoep gesit, wyn gedrink, gebraai en die asemrowende berge en valleie bewonder.

Anli G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anli G

Heerlike plek vir vriende om saam te kuier.

Die plaashuis is heerlik groot en netjies, met lieflike braaiarea buite op stoep, onder die dak. Kamers ruim. Plek was baie netjies en skoon. Geen probleem tydens beurtkrag, met kragopwekker wat die hele Misty Mountain voorsien van krag.

Desiree S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree S

Aangenaam.

Skoon, netjies en goeie diens.

Elisha L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisha L

Baie genotvol en ontspannend.

Ons het veral die uitsig op die berge vanaf ons balkon geniet. Ons chalet was gerieflik en smaakvol gedekoreer. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, veral Rejoice en Sophie kan vermeld word. Die kos was uit die boonste rakke gewees. Claytos, die sjef, ken sy storie.

Johannes L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes L

Peaceful resting place.

The rooms must have a TV, a stay without a TV is boring, please arrange a TV.

Enver A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Enver A

Okay stay!

We were staying at the farmhouse, the braai area was extremely dark, there were no lights whilst braaiing. This was not related to loadshedding, there is no light at all. The wifi was very slow. The lounge had a very bad smell.

Johan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Rustig en stil, te stil.

Heelnaweek gereën, was net rustig. Wifi opvangs is treurig. Kan gerus aandag gee daaraan. Hout en blits wat gegee was is baie lekker gewees.

Antoinette W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette W

Vir 'n oornagstop sal dit werk, maar moenie verwag om besig te bly nie. Geen diens in restaurant nie, maar kos is redelik.

Nie 'n plek vir 'n stop met tieners nie. Die wifi is nie beskikbaar in die kamers nie en daar is geen TV nie. Pad agter die lodge is baie besig en mens hoor trokke en motors die heeltyd tot baie laat in die nag. Ons moes 'n paar keer vra om gehelp te word in die restaurant en is dan summier geïgnoreer. Kos was wel lekker en daar is 'n goeie verskeidenheid vir die klein restaurant. Wat wel goed was is dat hulle generators het wat help tydens loadshedding.

Chrisna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Pragtige omgewing en uitsigte en skoon, netjiese en goed ingerigte eenhede.

Baie goeie diens en het die ontbyt geniet. Ons het aan al die aktiwiteite deelgeneem (beveel aan) en het die vroeë sessies (9uur) gedoen, wat stiller was.

Niecy C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niecy C

Beautiful.

It was a beautiful stay, enjoyed visiting there, would visit again.

Anja P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja P

Wonderlike ruskansie, wonderlike verblyf.

Vriendelike personeel, pragtige lodge, asemrowende uitsig. Kos uit die boonste gestoeltes. Ons kan oor niks kla nie, warm komberse op ons beddens was 'n lekker bederf. Ons het klein kindertjies wat hardloop en speel en soms bietjie raserig is, maar die personeel het hulle omarm en nét so gemaklik laat voel soos vir ons. Ek beveel verblyf teen sterkste aan hier. Lekker speelarea vir die kinders ook.

Heidi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Heerlik gekuier en vreeslik lekker geëet.

Baie mooi plek met baie mooi uitsig. Die restaurant het heerlike kos voorberei. Misty Mountain het elke dag vir ons hout gebring om in die kaggel te brand. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Mense is baie gasvry en vriendelik.

Pierre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Rustig.

Die kamers is goed toegerus met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Daar is 'n staproete wat jou na die woude en waterval toe vat. Ons sal enige tyd weer terug gaan soontoe.

Riane V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Heerlik in die berge.

Ons het dit baie geniet, veral die kaggelvuur in die kamer. Die personeel in die restaurant lewer baie goeie diens.

Marina F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F

Baie rustige atmosfeer.

Baie vriendelike personeel, pragtige plek.

Joretha V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Heerlik en rustig!

Kamers gerieflik en skoon met alles wat nodig is in kombuis en badkamer. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Etes is smaaklik en vars voorberei. Regtig lekker. Enigste negatief is swak Wifi.

Tarien L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarien L

Pragtig. Vinnige diens. Heerlike kos. Lekker geslaap.

Dankie vir die hout en die kaggel. Pragtige uitsig. Probeer dalk net in die hoekies en onder die kassies afstof.

Jose G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose G

Very pleasent and quiet as we anticipated.

Friendly and competent hosts. As self-catering I expected the kitchenette to be fitted with a stove plate for some cooking.

Solam G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solam G

Stay was pleasant. Very peaceful.

Drainage system was not good. Found waste in the shower. That must be fixed, otherwise my stay was very pleasant.

Michelle J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J

Was baie lekker om daar te bly, die kos was uit die boonste rakke!

Die staff was baie vriendelik en het ons met glimlagte ontvang! Die ontbyt was vreeslik lekker en daar was nie n tekort gewees nie! Enigste probleem was die ligging, dis bietjie ver van alles geleë wat besienswaardighede aanbetref en die sein was ook nie wat wonders nie. Maar vir mense wat wil wegkom van tegnologie en net 'n stil wegbreek wil he sal Misty Mountain beslis die plek wees!

Alana P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana P

Geleë op n mooi plek. Kos was baie lekker.

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike kliëntediens.

Alan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F

We had a very pleasant stay and will recommend Misty Mountain to anyone.

The meals were delicious and staff were very friendly. Accommodation and setting are beautiful.

Hildegard S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S

Alles wat jy nodig het vir 'n kuier.

Ons was groep van 10 in die plaashuis. Goed toegerus, ruim en lekker kaggel met hout elke dag. Lieflike restaurant met buite-sit opsie. Naby aan Sabie, Graskop en Pelgrimsrus vir dag- uitstappies.

Samantha W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Beautiful, friendly and so worth it.

We went there in winter so landscape was dry but yet so beautiful. The fireplace in the room was cosy and restocked every morning. I would recommend it to anyone for a weekend break or an extensive holiday this is perfect.

Elaine S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Rustige, gerieflike verblyf. Mooiste uitsig.

Ons het vier nagte gebly by Misty Mountain. Ons gesins-cottage was baie mooi skoon en gerieflik ingerig. Daar was elektriese warmkomberse op die beddens wat baie gehelp het teen die koue nagte. Hulle het ons elke dag van genoeg hout voorsien vir kaggel maak om ons huisie lekker warm te maak in die aande. Die ontbyt elke oggend was van hoogstaande gehalte en baie goed voorberei. Ons het ongelooflike goeie diens by Misty Mountain se mense gekry. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Pieter H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie leke omgewing, mooi natuurskoon.

Baie leke gebly en geëet. Diens is baie goed. Voorsien hout vir kaggel wat nat is en brand nie, sal daar verbetering wil sien.

Uzanne B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uzanne B

Presies waarna ons gesoek het, ons sal definitief weer terug gaan.

Misty Mountain is hoogs aanbeveel.

Elbie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L

Gerieflike eenhede en vriendelike, hulpvaardige personeel.

Pragtige omgewing om te ontspan. Kindervriendelike eenhede, omgewing en aktiwiteite. Personeel en kelners doen baie moeite om die verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Nic S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Rustige ontspannende atmosfeer.

Ontbyt was baie aangenaam. Aandetes ook. Kaggel het altyd gebrand wanneer die weer koud en reënerig was. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Diens van die eenhede kan opgeskerp word. Veral vars handdoeke in reënweer. Koffie was nie daagliks aangevul nie.

Ben M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben M

Fantastiese uitsig en vriendelike personeel.

Aandete pryse is buitensporig met baie min goedkoper keuses.

Callie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie S

Lekker wegbreek.

Lekker wegbreek vir ’n naweek.

Ronel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Ontspannend.

Plekkies is bietjie koud en onpersoonlik.

Michelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Stunning place to stay, food was delicious.

Beautiful place would like the WiFi to work better.

Rudie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie C

Stunning!

Not only is it beautiful, but as always, the staff are extremely friendly, willing to help and able. Thank you to everyone at Misty Mountain.

Blacky S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blacky S

Fantasties.

Kamers, kos, vriendelikheid, natuur en stilte. Eetsaal en personeel is 100%, die sjef is 200%. Ons sal almal aanbeveel om soontoe te gaan.

Wiehann K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann K

Great plek, baie mooi, sal vir seker dit aanbeveel.

Sien sterre.

Erica A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica A

Stunning location!

Peaceful, beautiful. Wonderful stay!

Manie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S

Very comfortable and we always felt safe.

Everything from the food to the service was fantastic, the rooms are comfortable with everything you need. The only major draw back is the fact that there is no cell signal as well as the WiFi ─ it's very bad!

Natalie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie D

Value for money; ideal location!

Definitely worth the expense! Rooms are clean and tidy with an amazing view, and staff are very friendly as well! Ideally located on the Long Tom pass so you are only a few minutes away from all the sight seeing spots... and Sabie Brewery of course! Just remember to check if you have a breakfast included package, as we only found out on the last day... But we enjoyed our stay very much!

Monique S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique S

Rustig

Lekker rustig om weg te breek vir een aand.

Stefan L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L

Een van die beste op die Panorama roete.

Vriendelike diens. Pragtige plek. En die kos ... Wow!

Saskia A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia A

'n Absolute paradys!

Ek het lanklaas so tuis en rustig gevoel. Die uitsig is belaglik mooi, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was smaaklik. Ek sal definitief weer terugkom!

Jaco E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Heerlik gebly en sentraal vir ontdekkingstogte in die omgewing.

Die verblyf was voldoende met warm ontvangs en heerlike kos!

J-j P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J-j P

Flippen nice.

Het die langnaweek daar verloof geraak, die plek is baie mooi, netjies, veilig en die atmosfeer is great, kos is ook 'n wenner. Ons het dit baie geniet, baie dankie, Misty Mountain.

Adri D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Pragtige uitsig, lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly, mooi uitsig, heerlike kos en lekker gesellige atmosfeer.

Sandra R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Fantasties.

Mooiste uitsig, definitief waarde vir geld. Die staff goed opgelei en vriendelik, skoon kamers, die restaurant bedien goeie gehalte kos en die ontbyt wat ingesluit is 'n treffer. Sal Misty Mountain met lof aanbeveel.

Andre B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Baie rustig en mooi.

Gemaklike verblyf, rustigheid, lekker koue bier en goeie kos na 'n lang rit op ons motorfiets.

Jaco S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Baie lekker gebly!

Dit is regtig 'n pragtige plek om te besoek. Ek sal wel aanbeveel dat meer aandag aan die perseel gegee moet word, dit voel so bietjie verlate en afgeskeep as dit kom by opknappingswerk. Die meubels onder die lapa’tjie by die speelarea is verouderd, die lapa is omsingel met bossies, ens. Verder is dit 'n pragtige plek met die mooiste uitsigte!

Anna Maria V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Maria V

Luukse verblyf met goeie diens en heerlike kos en die toboggan was pret!

Ons het ons verblyf geniet en die diens en kos was goed.

Adele J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Baie gasvry.

Wonderlike ervaring van aankoms tot vertrek. Goed toegeruste woon eenhede. Restaurant op perseel baie goed en perfek vir 'n lekker gemaklike kuiertjie.

Nelmari S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari S

Elke sekonde by Misty Mountain was die moeite werd!

As jy net wil ontspan en rustig wees, is dit definitief die plek om na te gaan. Die uitsig oor die natuur is ongelooflik mooi. Mens kan vir ure na die natuur kyk en elke oomblik daarvan in neem. Dis asemrowend. Daar is heelwat aktiwiteite wat jy kan doen. Ek sal definitief weer na Misty Mountain gaan en aanbeveel vir ander.

Esther B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther B

'n Ongelooflike lekker gemaklike hotel met als en nog meer as wat jy nodig het vir wegbreek in die Laeveld.

Misty Mountain is pragtig geleë. Die restaurant het spesiaal vir ons hul spyskaart aangepas en die kos was heerlik. Die kamer was ruim en die kaggel was 'n heerlike lekkerte op 'n koue aand. Die hotel is naby baie van die aantreklikhede in die omgewing en bied ook heerlike avontuur aktiwiteite self aan.

Natalie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie G

Teleurgesteld.

Na 2 emails om die datumverandering te bevestig, daag ons op by Misty Mountain. Volgens hulle is ons glad nie bespreek nie. Na ek vir hulle die email wys dat ek die datum verander het, weet hul nog steeds niks nie. Niemand het vir ons gesê ontbyt is ingesluit nie. So betaal ek 'n reuse prys vir self catering, maar eintlik vir ontbyt ook waarvan nie een van ons 6 geëet het nie. Ek sal nooit terug gaan nie.

Michele V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Fantasties

Rustig, kaggel, berge.

Cobus B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Ons het die verblyf baie geniet en die uitsig is pragtig.

Die uitsig en omgewing is pragtig. Ons verblyf het ons baie geniet en sal graag weer daar oorbly.

Diaan N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diaan N

Was baie lekker, netjies en vriendelike personeel!

TV sal nogals aangenaam gewees het in die kamer met die mistige/reënerige dae, omdat daar niks anders is om te doen nie. Ds nie lekker om tussen al die ander gaste te gaan TV kyk by die hoof lodge nie.

Kobus K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Wonderlike verblyf en kos.

Dankie die verblyf en reëlings was baie goed.

Dirk K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Ons het lekker gebly.

Sien die sterre.

Idalet J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Idalet J

Wat 'n heerlike naweek!

Baie dankie aan die personeel wat soveel moeite gedoen het om ons verblyf aangenaam en spesiaal te maak! Baie dankie vir die moeite met die spesiale versoek en die manier waarop jul die kamer en ete spesiaal voorberei het vir ons. Geen moeite was te veel nie en Tino het met soveel geduld en vriendelikheid al die versoeke en navrae hanteer. Baie baie dankie!

Deon J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J

This is one of Sabie's gems.

Friendly staff, a view to die for and a unique location. All the food was well prepared and very tasty with a breakfast table overlooking the valley. We will definitely visit again. We rate this lodge a 4. Well done, keep up the good work.

Chantelle B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Puik!

'n Huis weg van die huis, wonderlike wegbreek gehad by Misty Mountain.

Tersia V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Fantastiese romantiese plekkie!

Baie gasvrye ontvangs. Chalets silwerskoon en baie netjies. Romantiese atmosfeer met heerlike knus kaggelvuur. Asemrowende uitsig. Stil geword in God se teenwoordigheid, weereens besef hoe nietig 'n mens is. Ontbyt en etes van die beste gehalte met vriendelike gasvrye diens. Hoogtepunt natuurlik die "Toboggan Run". Verseker die moeite werd ... as jy 'n baie sterk hart het. Myne nog tussen een en een punt sewe kilo's verloor. Iewers op die spoor. In een opgesom: Fantasties!

Shawnjovi W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawnjovi W

Fantasties.

Vreeslike lekker wegbreek, baie romanties - en heerlike kos.

Charlene D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D

Ons het lekker ontspan en was bederf met 'n kaggelvuur wat net aangesteek kon word.

Ons het heerlik ontspan en beveel dit aan vir paartjies wat bietjie die romanse wil herontdek in hul verhouding. Nie regtig geskik vir kinders nie.

Pieter O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Pragtige uitsigte en presies wat die naam sê.

Was 'n lekker wegbreek, sal moontlik net wou kies watter een van die kothuise ons wou hê want ons het een van die agterstes gekry waar die uitsig klein bietjie belemmer was deur 'n ander huis. Maar 'n ontspannende naweek.

Francois S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Heerlik.

Ontspanne. Pragtig. Stap. Natuur. Rus. Vriendelik.

Gerda V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Die chalet waarin ons was wat goed ingerig met 'n asemrowende uitsig oor die berge.

Ons het die verblyf by Misty Mountain baie geniet. Die verblyf is skoon en goed ingerig. Ons het wel ook van die restaurant gebruik gemaak in die aand en die kos was baie lekker. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

A L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
A L

Dit was mistig vir 99% van ons tyd daar!

Dit was mistig vir 99% van ons 4 dae daar! Een oggend van sonskyn gehad om die pragtige uitsig te sien. Wooneenhede was netjies, nie alles vir self-catering gehad nie, en moes dit dus by ontvangs versoek: toaster, 2 plaat stoof. Maar dit het hulle vinnig gebring. Staf is baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid se vloer was nie elke dag skoongemaak nie, en moes dit dus versoek. My versoek dat deure skoongemaak word het nie gebeur nie. Fillet Steak was die sagste steak wat ek in my lewe nog geëet het!

Jac B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jac B

Rustigheid en natuurskoon.

Baie lekker wegbreek in die rustige natuur.

Ian C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian C

Pragtige uitsig!

Pragtige uitsig, lekker kaggel in kamer, vreeslike swak diens in kroeg. Verskeie gaste in kroeg en by swembad area moes talle male na die dame gaan soek vir diens, dalk omdat sy in die restaurant ook werksaam is? Verder lekker.

Daan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daan V

Die plek is pragtig.

Die weer is baie gemaklik vir Desembermaande. Nie so warm soos Gauteng of Hazyview nie. Ons het die tydperk oor nuwejaar vir 3 nagte hier gebly. Die kos is heerlik, goeie waarde vir geld en hulle bied 'n goeie verskeidenheid. Die kamers is na aan mekaar en dit laat toe dat die bure baie naby is, veral as hulle hard praat en kuier. Die Quad Bikes is steurend en ry heeldag heen en weer verby die kamers.

Nicolene M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene M

Not self catering.

Self catering does not involve a microwave and a broken braai. More attention to customers' needs can be done. Fridge is a small bar fridge with virtually no freezing space. Beautiful, well kept grounds. Quite a distance from Sabie town.

Mariaan O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O

Dit was my vrou se 50ste verjaarsdag en dit was so romanties en spesiaal.

Ons bly al baie lank in Nelspruit en was nou vir die eerste keer by Misty Mountains. Dit is beslis 'n nuwe gunsteling. Die diens is fantasties. Die kos heerlik en die mense vriendelik en behulpsaam. Gaan gou weer terug daarheen. Dankie julle. Dit was spesiaal!

Magda K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Pragtige panorama en heerlike kos!

'n Ongelooflike mooi plek met pragtige uitsigte. Die aandetes is baie, baie lekker. Ons sal definitief weer teruggaan.

Nthabiseng B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng B

Awesome experience

Clean environment and a beautiful place to explore with friends family and even your partner. The staff were very helpful, friendly. Everyone was just amazing. Definitely a place to go back to.

Michael W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W

Die restaurant se diens is uitstekend. Die kroeg se pryse is baie billik.

Baie aangename verblyf - die kamers kort dalk TV's.

Martin D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Great!!

We had a lovely stay. Food was fantastic!!!

Lucille V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille V

Gerieflike verblyf!

Lekker stop op pad wildtuin toe, tussen Johannesburg en Phalaborwa ingang na Kruger Wildtuin. Misty Mountain het sy naam gestand gedoen! Ons kon ongelukkig nie die mooi uitsig sien nie a.g.v. die mis. Sal moet terug gaan op 'n mooi dag. Die restaurant se kos as onvergeetlik! Baie dankie vir lekker skoon gerieflike verblyf!

Junita V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita V

'n Pragtige uitsig en rustig! Sal dit aanbeweel vir enige "couple" wat 'n wegbreek kort.

Die beste tyd van my lewe!

Andre S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Wonderlike ligging!

Vriendelik, wonderlike ligging, heerlike kos en lekker stort! Ons sou graag 'n sterker verwarmer in die boonste vertrek wou gehad het.

Chris D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Lekker maar nie rustig genoeg nie

Die eenheid waarin ons in opgeeindig het was vir twee mense, ek het probeer om n vierslaap eenheid te bespreek vir n bietjie ekstra ruimte, en is net in kennis gestel dat die oord vir ons plek het, maar nie of ek gekry het waarvoor ek gevra het nie. Hierdie eenhede is tussen die talle busse wat oord besoek, en hulle beweging vroeg of laat versteur die rus.

Schalk V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V

Baie lekker en rustig.

Ons bespreking was vir die familie-eenheid, maar toe ons daar kom sit hulle ons in 'n studio-eenheid wat baie kleiner was. Ons kon darem oorskuif na 'n familie-eenheid vir die tweede aand.

Shirell M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shirell M

Aanvaarbaar & gerieflik!

Die wooneenhede is gerieflik ingerig met 'n pragtige uitsig. Die speelarea was bietjie verwaarloos en die wooneenheid se matte, vloer en stort was vuil. Die deur het nie heeltemal toegemaak nie; dit het baie koue wind laat inkom. Die kliëntediens kan verbeter; daar was bv. niemand by ontvangs of kroegarea nie.

Mary M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M

This is a place to be, it accomodate everyone.

The place is beautiful, tasty food and very helpful staff. I would definitely go back with my kids.

Bennette W - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennette W

Wonderful

Thank you very much.

Wilson M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilson M

Best environment for couples

Best environment for couples away from city life and reconnect with nature at its best. Thanks for the warm and excellent reception received. The accommodation was stunning. Thank you.

Quinton C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton C

Great place

Really enjoyed my time here.

Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R37, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ae32d03ff1df988939be35c25e6fb8bb7799b383b6c9d6ce77806ba039af00e1ed8ca2625466e350590c32eff5a4ee4d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Off the R37 Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.175652992699 30.660663843155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang