La Luna @ Misty Mountains
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Brian Z - Jul 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our stay with the beautiful surroundings and friendly and helpful staff! 10/10!
Jacobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig in Louis Trichardt.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou mooi resensie! Sien uit om jou weer hier by ons te verwelkom! Vriendelike groete Adri
Simon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend, net die ding om my batterye te laai.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Simon,
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Dit was lekker om jou te ontmoet.
Vriendelike groete
Adri
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker uitsig, met genoeg plek om uit te strek - net beurtkrag het dinge bietjie bederf toe die son sak, maar ek het toe binne gebraai.
Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Stafford M - Aug 2021
Algehele gradering
Quiet and tranquil accommodation.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Dear Stafford,
Thank you for your great review! Thank you for your support!
Adri.
Adelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Oulike verblyf.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Adelle, baie bly jul het lekker gebly hier by Misty Mountains! Dankie vir die mooi terugvoer!
Vriendelike groete Adri
David R - Okt 2021
Algehele gradering
Easy to find, we were made very welcome, one of the best night's sleep we have had, a magical bed!
Sandrie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Was goed baie dankie - vriendelike mense.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Sandrie,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Hoop ons sien jou eendag weer hier.
Groete
Adri
Peet V - Aug 2021
Algehele gradering
Maklik om te vind, maklike toegang.
Jaco M - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf naby Louis Trichardt.
Mareyna B - Aug 2021
Algehele gradering
Uncomfortable and cheapskate.
Lees meerJenny-may W - Okt 2020
Algehele gradering
Great.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Dear Resego,
Thank you for staying with us and so glad you enjoyed it!
Hope to see you again!
Adri
Anelize J - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese oornag-akkommodasie in 'n rustige omgewing
Anita D - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies, alles wat jy benodig.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Anita,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering!
Hoop ons sien julle weer eendag hier!
Vriendelike groete,
Adri
Kobus N - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideale plekkie om oor te slaap op pad na die noorde.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Kobus en Trudi
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. So bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer eendag hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Adri
Robby C - Des 2019
Algehele gradering
Baie lieflike plek om na weg te breek. Skoon kamers en vriendelike ontvangs.
Tariro R - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Tariro,
Lovely comments and review! This is what we strive for and really love it when our guests are enjoying their stay!
Thank you so much and hope to welcome you back in the future!
Adri
Fw K - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie, tog naby genoeg aan die dorp.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste FW,
Baie dankie vir die mooi kommentaar!
Dankie ook vir die uitwys van die water wat op 'n stadium nie warm genoeg was nie. Ons het die probleempie gevind en dadelik reggemaak.
Baie groete,
Adri
Viandre D - Des 2019
Algehele gradering
Was fantasties, 2de keer wat ons van die gastehuis gebruik maak.
Elsabe P - Okt 2019
Algehele gradering
Vrede.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Elsabe,
Baie bly jul het dit geniet! Dankie dat jul Misty Mountains Gastehuis gekies het.
Adri
Pieter W - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ek sal weer daar oornag.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige kommentaar.
Groete
Adri
Magda F - Nov 2018
Algehele gradering
Juweel aan die voet van die berg.
Reino D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Isolde S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly in Misty Mountains, wat sy naam gestand doen.
Carlien W - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik!
Hans V - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Christine R - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige mooi omgewing. Vriendelike diens.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Hi Christine,
Baie Dankie! Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jammer dat die bed linne nie so gemaklik vir jou was nie. Ek weet ons het jou op jou versoek in Plaashuis 5 gesit omdat jy graag 'n bad wou he. Dit is standaard enkel beddens en linne, maar ons sal verseker daarna kyk.
Baie dankie weereens vir jou terugvoering.
Martin V - Sep 2017
Algehele gradering
Sal weer daar slaap!
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Martin, baie dankie!
Debra B - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en baie netjies.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Frikkie,
Ons waardeer jou uitstekende kommentaar.
Elizma D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense. Sal Misty Mountains aanbeveel vir enige iemand.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Liewe Elizma,
Baie dankie vir die mooi verwysing!
Jp S - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut great.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Baie dankie!!
Corrie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Corrie, jy is 'n ster! Dankie vir die mooi woorde.
Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Skitterend.
Jp S - Feb 2017
Algehele gradering
Lovely, comfortable accommodation that does the name justice ... Misty Mountains for sure.
Lees meerLa Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Thank you very much! We look forward to welcoming you back!
Barnie B - Nov 2017
Algehele gradering
Weereens baie lekker hier gebly.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Baie dankie Barnie,
Altyd lekker om jou hier by ons te verwelkom.
Adri
Sg W - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike tyd in 'n plek wat hul naam gestand gedoen het.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Baie Baie Dankie!!
Anna B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en stil omgewing.
Viandre D - Sep 2017
Algehele gradering
Was aangenaam, ligging is natuurskoon.
Rosa A - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies verblyf.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Baie dankie Rosa, bly jul het ons gastehuis geniet!
Barnie B - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker omgewing en goeie diens.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Barnie,
Baie dankie vir die mooi kommentaar!
Maria F - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Maria,
Bly jul het dit geniet en ook jammer ons het nie geweet jy benodig makliker toegang tot jou eenheid nie. Volgende keer sal ons jou graag akkommodeer in die Barn eenhede waar jy direk uit jou voertuig na die eenheid kan loop sonder trappies. Die Barn eenhede is baie geskik vir mense met gestremdhede aangesien alles ruim en maklik toegangbaar is.
Baie groete,
Adri
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Irma M - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Irma,
Baie dankie! Ek is bly jul het jul verblyf hier by ons geniet!
Tot volgende keer!
Groete
Adri
Willem O - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Willie,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar!
Ons sal kyk daarna om ketels in al die kamers te sit. Meeste het, dit is net 2 van die Barn Kamers wat reg langs die ontbytkamer is, wat nog nie het nie. Ek waardeer jou aanbeveling!
Andrew S - Jun 2016
Algehele gradering
Beautiful accommodation and setting, as well as the friendliest hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beeldskone akkommodasie en omgewing, en die vriendelikste gashere.
Beeldskone akkommodasie en omgewing en die vriendelikste gashere wat moeite gedoen het om beeldskone en gerieflike kamers te voorsien. Ons was uiters beïndruk,. Ek sal altyd hier tuisgaan wanneer ek in die Makhado-area is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Hi Andrew. Thank you for your positive feedback, it was lovely having you here! Hope to see you again!
Jacques D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, baie mooi uitsigte, baie huislik en goeie diens.
Daleen S - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik met baie opsies en spasie!
Millie H - Aug 2016
Algehele gradering
Absolute juweel.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Liewe Millie,
Baie dankie vir die pragtige aanbeveling!
Ek is so bly jul het dit geniet!
Adri
Krause V - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese sjef.
Sarel E - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met gerieflike tariewe.
Dalda P - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Willem H - Aug 2015
Algehele gradering
Rustig, skoon en regte plaasatmosfeer.
Alan R - Jul 2015
Algehele gradering
Very good!
Riana S - Jul 2015
Algehele gradering
Netjiese en gasvrye oornagverblyf by Misty Mountains.
Zen F - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike en professionele ontvangs deur Adri.
Mariana B - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike ruskans in pragtige omgewing.
David F - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Stefanie R - Aug 2015
Algehele gradering
Beautiful!
Diek V - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.
La Luna @ Misty Mountains se terugvoer
Beste Diek en Metgeselle,
Baie dankie vir jul pragtige kommentaar! So bly jul het dit geniet en hoop om jul dalk weer in die toekoms hier te ontvang.
Baie groete
Adri
Martin K - Mrt 2015
Algehele gradering
Awesome!
Adre J - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtig geleë en so rustig. Dit was 'n baie goeie ervaring.
Stephan T - Jul 2015
Algehele gradering
Die uitsig van Misty Mountains strek vir ewig na die suide.
Lees meerEmmerentia V - Aug 2015
Algehele gradering
Die akkommodasie het voldoen aan verwagtings en die Adri was vriendelik en tegemoetkomend.
Armando V - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Desmond A - Des 2014
Algehele gradering
Weer en WEER en weer!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witvlagweg 17, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang