Misty Oaks Selfsorg Eenheid
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Roxanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Was so relaxing, loved it and didn't wanna leave.
Misty Oaks Selfsorg Eenheid se terugvoer
Roxanne, it will be a pleasure to welcome you back. Thank you for choosing Misty Oaks for your accommodation.
Sinovuyo K - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay so much, my family loved every moment from waking up in the countryside, the oh-so-pleasant host, the house has everything you could ever need. We are definitely coming back.
Misty Oaks Selfsorg Eenheid se terugvoer
I look forward to welcoming you back.
Thank you for choosing Misty Oaks for your break away.
Flip D - Des 2019
Algehele gradering
Veilige, vriendelike, plaasrustigheid.
Misty Oaks Selfsorg Eenheid se terugvoer
Beste Flip, dankie dat julle Misty Oaks gekies het vir julle verblyf.
Ek is bly julle het dit geniet. Plaas lewe is die beste.
Kom gerus weer inloer.
Chrizanne G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en puik toegerus.
Misty Oaks Selfsorg Eenheid se terugvoer
Chrizanne, groot plesier. Hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Danie L - Jun 2018
Algehele gradering
Moderne en volledig toegeruste vakansiehuis.
Lees meerMisty Oaks Selfsorg Eenheid se terugvoer
Beste Danie,
Ons is bly julle het lekker gekuier, dit was lekker om julle te hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Misty Oaks Selfsorg Eenheid - bestuur
Daan L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulik vir 'n wegbreek van die geraas.
Misty Oaks Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H20 Clifton Plaas, Happy Valley-pad, Amathole-distrik, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang