Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Orchards Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre B
1 nag
5.0
Aug 2024

My droom aftreehuis en omgewing - huisie in die berge. Wow - rustig - mooi - berge en nogmaals berge - plaasatmosfeer - stil en ver van gewoel en werkskap van die stad, maar tog naby George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Salig, natuurskoon, rustig. Salig, weg van stad se rumoer, net met natuur se skoonheid om in te drink. Kon nie genoeg fotos neem nie. Baie veilig en als wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ab V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Cosy fireplace helped with loadshedding and the very cold day. A beautiful setting worthy of a day's hiking and a stayover of more than just a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag
4.6
Feb 2023

Rustig, netjies met al die nodige toebehore en pragtige uitsig! Sakpas en presies waarna ek op soek was!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2022

Rustige area met mooiste uitsig. Lieflike huis, goed toegerus, netjies en skoon. Die mooiste uitsig oor die plaas. Gasvrou het vooraf alle inligting gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Asemrowend mooi met rus vir die siel. Pragtige groot huis met 'n stoep wat enige uitsig sal oortref. Heerlike beddens met kwaliteit linne. Alles wat mens benodig vir 'n heerlike kuier. Net buite al die choas van George maar naby genoeg aan alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Pragtig en uit die boonste rakke. Baie rustig omgewing, mooi plaas. Daar is baie trots van die eienaars wat in die plaas ingaan, so mooi met 'n asemrowende uitsig en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Misty Orchards Guesthouse
Baie dankie vir julle terugvoering. Bly julle het lkker gekuier by ons op die plaas, sien uit om julle weer te ontvang!

Louise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Uitstekend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Ons het elke oomblik geniet! Baie dankie vir die wonderlike verblyfervaring. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Dis baie prakties uitgelê, die detail is perfek, alles is mooi skoon en die uitsig is wonderlik. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Prentjiemooi. Pragtige huis en ligging. Die huis is baie goed toegerus en alles is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Misty Orchards Guesthouse
Ek is bly julle het lekker gekuier by ons op die plaas. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboom-plaas, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZWE5MjFiLTcxM2ItNDU1MS05NWM4LTU4YTQzOTRmNGVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Waboom Farm Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882222222222 22.345833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang