Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty River

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Debbie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Baie lekker, pragtige plek, goed toegerus. Sal definitief weer besoek, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker naweek by 'n pragplek reg langs die Vaalrivier. Baie veilige gholf estate en die huis het meer as genoeg vir 'n rustige naweek se wegbreek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal definitief weer wil gan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Baie vriendelik en baie aangenaam dankie. Het laat opgedaag maar nogsteeds verwelkom. Graag enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armandt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Asemrowend mooi en salig! Ek en my vrou het na 'n jaar 'n goeie rustige wegbreek nodig gehad en Misty River Guest House het dit vir ons gebied. Dit is 'n asemrowende mooi plek, netjies, op die rivier, al die geriewe wat mens nodig het. Ons het so lekker gerus en wou nie terug gaan nie. Die eienaar is baie vriendelike en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer terug gaan na hulle toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandré V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2016

Besonders. Oe, ek gaan weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Misty River 7, Cherry-straat, Emfuleni Gholflandgoed, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2OTFlZmQ2LTc3NWUtNGRkOS1iZmY4LWUwYjY2YTBlZmQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 7 Misty River Cherry Street, Emfuleni Golf Estate 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.747526564977 27.839808762074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang