Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty River

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Misty River
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Debbie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D

Baie lekker, pragtige plek, goed toegerus.

Sal definitief weer besoek, baie netjies.

Theunis D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Baie lekker naweek by 'n pragplek reg langs die Vaalrivier.

Baie veilige gholf estate en die huis het meer as genoeg vir 'n rustige naweek se wegbreek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal definitief weer wil gan besoek.

Stefan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Baie vriendelik en baie aangenaam dankie.

Het laat opgedaag maar nogsteeds verwelkom. Graag enige tyd weer.

Armandt S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandt S

Asemrowend mooi en salig!

Ek en my vrou het na 'n jaar 'n goeie rustige wegbreek nodig gehad en Misty River Guest House het dit vir ons gebied. Dit is 'n asemrowende mooi plek, netjies, op die rivier, al die geriewe wat mens nodig het. Ons het so lekker gerus en wou nie terug gaan nie. Die eienaar is baie vriendelike en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer terug gaan na hulle toe!

Juandré V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandré V

Besonders.

Oe, ek gaan weer kuier!

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Misty River 7, Cherry-straat, Emfuleni Gholflandgoed, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2OTFlZmQ2LTc3NWUtNGRkOS1iZmY4LWUwYjY2YTBlZmQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 7 Misty River Cherry Street, Emfuleni Golf Estate 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.747526564977 27.839808762074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang