Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Penthouse

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shalom
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Shalom akkommodeer nie kinders onder die ouderdom van 12 nie en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n skuifdeur wat na 'n tuin lei en 'n see-uitsig het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, eetarea, asook 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stofie en oondjie toegerus. 'n Ingeboude braai is voor die eenheid beskikbaar. Let dat hierdie eenheid nie 'n TV het nie, en gaste moet hulle eie internetstokkie saambring. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Die eenheid het nie 'n motorhuis nie, maar het wel parkeerplek op die perseel agter die wooneenheid. Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie en word met 'n trap, asook skuinste bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Geen funksies of partytjies word toegelaat nie. Daar sal streng teen oortreders opgetree word. Geen luidrugtigheid, hang van, of skree van balkon af word toegelaat nie.
- Slegs die aantal persone soos per aansoek mag vir duur van verblyf oornag.
- Geen besprekings deur kinders onder die ouderdom van 25 sonder volwasse toestemming nie.
- GEEN musiek binne of buite nie.

- Geen persone of braai word na 22:00 voor die eenheid toegelaat nie.
- Geen verantwoordelikheid sal vir ouers wat kinders saambring geneem word nie.
- Geen kinders onder ouderdom 14 jaar.
- Stilte in eenheid na 23:15
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Beddegoed word voorsien.
- Skoon beddegoed sal volgens die tydperk van verblyf voorsien word.
- Geen oornaggaste word toegelaat nie.
-Hoogstens 4 besoekers word toegelaat, tot 21:15.
- Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste moet asb. voor vertrek alle skottelgoed was, en die eenheid in 'n netjiese toestand los.
- Geen musiek word toegelaat nie. Gaste moet vanaf die inklokdatum te alle tye vir noodgevalle op selfone beskikbaar wees.
- Geen rondskuif van stoepmeubels nie asseblief. Na gebruik van sambreel, of nie tuis plaas terug in buite-eenheid.
- Maak seker kole in Weber is geblus na gebruik om sodoende enige skade wat deur wind veroorsaak kan word te voorkom. Skade sal vir besoeker se rekening wees, asook verantwoordelikheid.
- Enige oortreding van bogenoemde reëls kan tot onmiddellike uitsetting lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA696063f8b0b3594e01cb49b812d174a250ee8ca83b7ed3fbdedb23001e5e16fbb0362348023863c04fe7e6147add7dcb21b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 115 Hill Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.184544144983 22.142073922055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang