Shalom
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shalom is in die kusdorpie Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë.
Verblyf word gebied in 1 gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste.
Shalom is 'n 2-slaapkamer-eenheid wat nie kinders onder die ouderdom van 12 kan akkommodeer nie. Albei slaapkamers het skuifdeure wat na die tuin lei en 'n see-uitsig het. Die eenheid bied 'n oopplan-leefarea en -eetarea asook 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is 'n braai-area voor die eenheid. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie 'n TV het nie, en gaste moet hul eie internetdongle saambring wanneer hulle Shalom bespreek. Die eenheid het nie 'n motorhuis nie, maar het parkeerplek vir 1 voertuig agter die eenheid.
Shalom is net 600 m vanaf die Bayside-sentrum, 700 m vanaf die Diaz-museum en 900 m vanaf die hawe. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang