Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Penthouse

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mitat Penthouse is in die kusdorpie Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë.

Verblyf word gebied in 2 gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede wat 4 gaste in Shalom en 6 gaste in Mitat Penthouse kan akkommodeer.

Die dakwoonstel bestaan uit 3 slaapkamers met plafonwaaiers en 2 badkamers. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea maak oop op 'n patio met lieflike see-, hawe- en berg-uitsigte. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis. Penthouse het 'n alarmstelsel en gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe op die balkon.

Shalom is 'n 2-slaapkamer-eenheid wat nie kinders onder die ouderdom van 12 kan akkommodeer nie. Albei slaapkamers het skuifdeure wat na die tuin lei en het 'n see-uitsig. Die eenheid bied 'n oopplan-leefarea en -eetarea asook 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is 'n braai-area voor die eenheid. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie 'n TV het nie, en gaste moet hul eie internetdongle saambring wanneer hulle Shalom bespreek. Die eenheid het nie 'n motorhuis nie, maar het parkeerplek vir 1 voertuig agter die eenheid.

Mitat Penthouse en Shalom is net 600 m vanaf die Bayside-sentrum, 700 m vanaf die Diaz-museum en 900 m vanaf die hawe. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Mitat Penthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mitat Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 115, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA696063f8b0b3594e01cb49b812d174a250ee8ca83b7ed3fbdedb23001e5e16fbb0362348023863c04fe7e6147add7dcb21b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 115 Hill Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.184544144983 22.142073922055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang