Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitchell Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-weg 6, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mitchell Guest House is in die lowerryke woonbuurt Wembley en bied rustigheid aan gaste wat die stadslewe wil ontsnap. Dit is naby die N3 en winkelsentrums, en net 4 km vanaf die sentrale dorp. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié knus oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaaparea met 'n enkelbed en slaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, broodrooster, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Die welige tuine bied buitemeubels en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die plaaslike area bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite, insluitend nabygeleë winkelsentrums, plaaslike restaurante en natuurlike en kulturele landmerke.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Mitchell-weg 6, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-weg 6, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd99582980066f0f2e333dffd696d2f60f71bef7b34b7e73af8d8cc5911107db7c7cb971017c1917c56c4a2e674690c9a62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 6 Mitchell Road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5816438 30.337391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang