Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitford-on-Sea Dela

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mitford-on-Sea Dela is in die bekoorlike kleindorpie Morgansbaai. Dit bied B&B-verblyf wat 'n onvergeetlike vakansie-ervaring bied. Die betowerende seefront-woonstel is in die hartjie van die Wildekus, 'n ruwe en ongerepte streek wat bekendstaan as 'n versteekte juweel.

Die woonstel is 'n gesinskamer met 'n slaapkamer en daar is 'n aangrensende alkoof met 'n stapelbed en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is ook 2 rottangstoele en 'n TV met sekere DStv-kanale in die slaapkamer. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, lugbraaier, eenplaatgasstoof, yskassie en 'n waaier. Gaste het toegang tot 'n balkon wat die ideale plek is om te ontspan en die vars seeluggie te geniet. Die balkon spog met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan. Daar is ook 'n houtskoolbraai op die balkon.

Daar is 'n nuwe restaurant, Salty, op die perseel waar gaste maaltye kan geniet.

Mitford Lodge Dela is naby die pragtige kranse van Morgansbaai waar gaste kan sien hoe die skuimtoppe van die branders oor die sand en rotse klots. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Rosalynd Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mitford-on-Sea Dela het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce814ea76dde526317c7fbb9949304f6a09e8035798e9fec6c1877396aa295c43dccc7b35b203600eaa843415c3c5ce8ea44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 14 Beach Road Gxarha (Morgan's Bay) 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7109836 28.3386612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang