Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitford Memories

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mitford Memories bied selfsorgverblyf naby die strand in Gxarha (Morgansbaai) en spog met 'n see- en berguitsig. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié dakwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het rusbanke en 'n platskerm-TV met OpenView. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeur lei na die balkon met buitemeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gaste het ook toegang tot 'n privaat ingang en parkeerplek in die straat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tarina U
Besigheidsreis
5.0
Pragtige plek mooi ongerig. Baie goed geleë. Baie goed geleë, lekker wegbreek met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is baie goed ingerig. Vriendeli...
Sien meer
Mei 2024
Annatjie G
Gesin met tieners
5.0
Dit was so mooi dat ons ekstra dae aangebly het. Ons het ons verblyf baie geniet. Lieflike eenheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan indien dit beskik...
Sien meer
Jan 2024
Lizel H
Saam met lewensmaat
5.0
Holiday at the beach. The living area, rooms and bathrooms are spacious. It has everything you need, including all kitchen appliances. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
William V
Saam met lewensmaat
4.8
Awesome. What a wonderful, tranquil place, so unspoilt and the people are so friendly. It's so nice having a restaurant next door and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Ronel K
Saam met vriende
4.8
Heerlike see naweek vir ons Valies gewees. Fantastiese see uitsig en heerlike groot hoek badkamers. Goed gelee. Verfrissende see naweek wegbreek.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mitford Memories het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6288905059bb9e8883f029735ca19181cf8bf8f4e308006120778098b5686c703aa5d7387cd43a2751f269691aa580cf45b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 14 Beach Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.711121266523 28.338446623279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang