Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitford The NICE Condo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Mitford, Kusweg 8, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mitford The NICE Condo is in Morgansbaai, Oos-Kaap, geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel oorkant Morgansbaai se strand, wat dit die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie maak en met 'n see-uitsig spog.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n asemrowende see-uitsig.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • The Mitford, Kusweg 8, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Mitford, Kusweg 8, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a8881bb137f76558711a2c802d6f80d88658427a1ed851f4e771debf37517ded01ec6481671b16d8268707ea1694519c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense The Mitford 8 Beach Road 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7109885 28.3386657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang