Mitre's Edge Wine Estate
Beskrywing
Hierdie moderne oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan van die swembad gebruikmaak, mits daar nie gaste in die Pool House is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste by die Vineyard Studio kan die swembad gebruik wanneer daar nie gaste in die Pool House is nie.
Die Jacuzzi kan egter slegs deur gaste in die Pool House gebruik word indien dit met die bestuurder gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Orchard Suite beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste by die Vineyard Studio kan die swembad gebruik wanneer daar nie gaste in die Pool House is nie.
Die Jacuzzi kan egter slegs deur gaste in die Pool House gebruik word indien dit met die bestuurder gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort in die badkamer. Die sitarea het 'n uittrekbed. Daar is 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe in die kombuisie. Die sitarea spog met 'n kaggel en 'n gemaklike sitkamerstel, waar die eetarea oorgenoeg sitplek rondom die etenstafel bied. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area, 'n pizza-oond en 'n tafel vir 10 gaste. Die stoep lei weer na 'n swembad waar gaste kan afkoel. Daar is 'n Jacuzzi wat gaste kan gebruik mits dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste by die Vineyard Studio kan die swembad gebruik wanneer daar nie gaste in die Pool House is nie.
Die Jacuzzi kan egter slegs deur gaste in die Pool House gebruik word indien dit met die bestuurder gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang