Mitre's Edge Wine Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mitre's Edge bied gerieflike B&B-verblyf op 'n skilderagtige wynlandgoed buite Stellenbosch. Die landgoed spog met pragtige uitsigte oor die Simonsberg-bergreeks en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.
Die eiendom bied 'n keuse van 3 smaakvol gemeubileerde eenhede; die Pool House, die Vineyard Studio en die Orchard Suite. The Pool House is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl 'n uittrekbed in die sitkamer beskikbaar is. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n patio met 'n ingeboude braai-area en pizza-oond. Hierdie eenheid het uitsluitlike gebruik van die swembad wat buite geleë is.
The Vineyard Studio is 'n bekoorlike oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Orchard Suite beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n TV en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.
'n Kontinentale ontbyt word vir albei eenhede bedien en 'n komplimentêre kaas- en wynkombinasie word, op afspraak, in die kelder op die perseel aangebied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Gaste dink Mitre's Edge Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klapmuts Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44, Mitre’s Edge Wine Estate, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang