Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mjejane Bush Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Excellent. Excellent, good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absoluut fantasties! Fantastiese verblyf met al die geriewe wat jy nodig het, lekker KolKol warm bad, swembad, dek, lugversorging, mooi linne. Game drives is bekostigbaar en verskeie tye beskikbaar, elke dag (behalwe Sondae vir 'n skoonmaakdiens). Sal net graag die brug tussen Mjejane en Kruger wil oop hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-harm S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Familie vakansie. Wow is al wat ek kan sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Heerlik gebly in 'n baie goed toegeruste eenheid. Verblyf was uit die boonste rakke. Baie gerieflike, ruim en goed toegeruste eenheid. Die wildritte was heel bekostigbaar. Jammer dat die aanvraag daarvoor so groot was dat ons nie op tye van ons keuse wild kon gaan kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Robyn M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Had a fantastic stay at Mjejane Bush camp. Really enjoyed our stay at Mjejane Bush Camp! Unit was clean and had everything we needed! Game drives in Mjejane were fantastic! Also managed to use the bridge directly into KNP which was a lovely experience - a bit pricy but worthwhile to do at least once during your stay! All in all an awesome 5 days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben D
Kort verblyf
4.2
Okt 2022

Rustige ontsnapping in 'n luukse eenheid. Perfek geleë en met die vermoë om wild te sien van jou eie eenheid. Baie geniet met 'n lekker splash pool om die hitte te breek terwyl jy uit kyk vir wild.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Everything was top class. Staff was well-spoken and knowledgeable about area and animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2021

Onvergeetlike bos-naweek Ons het in Unit 5 van die River Lodges gebly - 3 slaapkamer met 'n sleeper couch vir die kinders. Die huis het alles wat mens benodig met 'n pragtige dek wat oor die rivier kyk. Die klein swembad was net te koud om in te swem - maar ek kan dink in die somer sal dit ideaal wees. Ridance by ontvangs was 'n ster gewees - ek kon enige tyd voor en tydens ons verblyf vir hom 'n WhatsApp stuur en hy sou dadelik antwoord. Ons het ook ons game drives bespreek deur hom - nadat ek 'n paar resensies gelees het dat die game drives die moeite werd is! En dit was beslis - ons game ranger, Lordy, het uit sy pad gegaan om alles vir ons te wys. Ons is aangenaam verras deur die aantal diere wat ons op die 4000 hektaar kon sien. Baie olifante, buffels, renosters en leeus. En die sundowner stop op die oewer van die rivier was ook ongelooflik gewees. Mens moet wel net jou eie drankies en snacks saambring op die middagrit - maar koffie word voorsien met die oggendrit. Dit was regtig 'n wonderlike gesinsnaweek wat ons almal geniet het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Wonderlike bosverblyf. Ons het in die Bush Camp gebly, pragtige plekkie met uitsig oor die bos. Lekker plonspoel vir afkoel en het op 2 aande olifante reg voor die stoep beleef. Game drive was okay, die ranger het nie veel beskryf of gepraat meer haastig gelyk. Het op die night drive net zebras, 'n slang en olifant gesien, nie leeus of renosters of jagluiperds nie. Verder is dit 'n baie lekker plek en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 252 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mjejane Wildreservaat, Krugerwildtuin, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NWNkYzUxLThhOTEtNDQ0Ni05ZjA5LWRlZDFiNTU3NjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Mjejane Game Reserve Kruger National Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.381097122742 31.717741865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang