Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mjejane Bush Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Mjejane Bush Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Excellent.

Excellent, good service.

Genine D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genine D

Absoluut fantasties!

Fantastiese verblyf met al die geriewe wat jy nodig het, lekker KolKol warm bad, swembad, dek, lugversorging, mooi linne. Game drives is bekostigbaar en verskeie tye beskikbaar, elke dag (behalwe Sondae vir 'n skoonmaakdiens). Sal net graag die brug tussen Mjejane en Kruger wil oop hê.

Jan-harm S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-harm S

Familie vakansie.

Wow is al wat ek kan sê.

Willie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Heerlik gebly in 'n baie goed toegeruste eenheid.

Verblyf was uit die boonste rakke. Baie gerieflike, ruim en goed toegeruste eenheid. Die wildritte was heel bekostigbaar. Jammer dat die aanvraag daarvoor so groot was dat ons nie op tye van ons keuse wild kon gaan kyk nie.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Robyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M

Had a fantastic stay at Mjejane Bush camp.

Really enjoyed our stay at Mjejane Bush Camp! Unit was clean and had everything we needed! Game drives in Mjejane were fantastic! Also managed to use the bridge directly into KNP which was a lovely experience - a bit pricy but worthwhile to do at least once during your stay! All in all an awesome 5 days!

Ruben D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben D

Rustige ontsnapping in 'n luukse eenheid. Perfek geleë en met die vermoë om wild te sien van jou eie eenheid.

Baie geniet met 'n lekker splash pool om die hitte te breek terwyl jy uit kyk vir wild.

Henk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Everything was top class.

Staff was well-spoken and knowledgeable about area and animals.

Monica F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica F

Onvergeetlike bos-naweek

Ons het in Unit 5 van die River Lodges gebly - 3 slaapkamer met 'n sleeper couch vir die kinders. Die huis het alles wat mens benodig met 'n pragtige dek wat oor die rivier kyk. Die klein swembad was net te koud om in te swem - maar ek kan dink in die somer sal dit ideaal wees. Ridance by ontvangs was 'n ster gewees - ek kon enige tyd voor en tydens ons verblyf vir hom 'n WhatsApp stuur en hy sou dadelik antwoord. Ons het ook ons game drives bespreek deur hom - nadat ek 'n paar resensies gelees het dat die game drives die moeite werd is! En dit was beslis - ons game ranger, Lordy, het uit sy pad gegaan om alles vir ons te wys. Ons is aangenaam verras deur die aantal diere wat ons op die 4000 hektaar kon sien. Baie olifante, buffels, renosters en leeus. En die sundowner stop op die oewer van die rivier was ook ongelooflik gewees. Mens moet wel net jou eie drankies en snacks saambring op die middagrit - maar koffie word voorsien met die oggendrit. Dit was regtig 'n wonderlike gesinsnaweek wat ons almal geniet het.

Cindy M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Wonderlike bosverblyf.

Ons het in die Bush Camp gebly, pragtige plekkie met uitsig oor die bos. Lekker plonspoel vir afkoel en het op 2 aande olifante reg voor die stoep beleef. Game drive was okay, die ranger het nie veel beskryf of gepraat meer haastig gelyk. Het op die night drive net zebras, 'n slang en olifant gesien, nie leeus of renosters of jagluiperds nie. Verder is dit 'n baie lekker plek en het dit baie geniet.

Cheryll F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryll F

Amazing location, excellent accommodation.

A piece of heaven. Perfect location and very comfortable accommodation. The staff are all friendly and very helpful. A game drive is highly recommended.

Leander R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander R

Dit was 'n baie lekker familie-naweek, pragtige ligging en baie skoon/netjiese chalets.

Wonderlike gesinsnaweek, baie netjiese toegeruste chalet met alles wat jy nodig het. Maak gerus van wildritte gebruik. Wat 'n ondervinding tussen leeus en olifante.

Marinda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Awesome accommodation.

Had an excellent time. Very friendly staff.

Jaen-mari M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen-mari M

Bushveld bliss.

Highly recommended! Fantastic accommodation with the bush right on your doorstep. Great service and friendly staff.

Ann H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H

Perfect stay - watched lions, leopards, hippos, rhinos and a lot more from the deck.

See stars.

Daphne F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne F

Absoluut wonderlik, behalwe vir die game drives.

Die verblyf en bestuur is absoluut wonderlik. Die kliëntediens, skoonheid en ligging is perfek. Ons wildsgids het wel uit sy kar geklim na slapende leeus geloop, hul getart en toe net weer in sy kar geklim en hul gejaag. Nadat die leeus weer gekalmeer het, het hy op sy kar begin slaan om reaksie uit die leeus te kry vir entertainment. Hy wou graag 'n groter tip gehad het. Nee, dit was glad nie goed nie. Die kamp self is asemrowend.

Mjejane Bush Camp se terugvoer

Dear Daphne,
Thank you for taking the time to complete our survey and we assure you that we have addressed the issue with the relevant persons involved. This is certainly not up to the standard that is set here at Mjejane bush camp and for that matter across the guiding industry.
Regards,
Ross Forssman

Mjejane Bush Camp
Michelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Fantastiese verblyf.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. 'n Naweek is net te kort. Die personeel en skoonmaakdienste was almal vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n pragtige plek met 'n fantastiese view wat uitkyk oor die Krokodilrivier. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige reistipe.

Frieda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda C

Sal vir altyd daar kan bly!

Is 'n heerlike plek met als wat mens nodig het! Kinders het dit vreeslik geniet. Ons het lekker uitgerus en sal vir seker weer teruggaan!

Mjejane Bush Camp se terugvoer

Thank you for your feedback. I'm glad to hear your family had a lovely stay.

Mjejane Bush Camp
Cornelia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B

Lekker gerus.

Gerieflike huis op rivier met besonderse uitsig!

Lariaan C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lariaan C

Die kliëntediens was regtig teleurstellend.

Die ligging en eenheid was besonders. Maar die kliëntediens het definitief teleurgestel. Ons het voor dooiemansdeur gearriveer met aanwysings vir ons met ons van verkeerd gespel op die deur. Ons het Sondag na 'n dag in die wildtuin by 'n vuil eenheid gearriveer. Hulle diens nie eenhede op 'n Sondag nie, maar niemand het dit aan ons genoem nie. Ons het die volgende dag gevra na drankie by die lodge op die rivier net om te hoor dis nie vir die gaste wat by die Bushcamp woon nie. Ons het 'n paar items vergeet by die eenheid. Maar in plaas daarvan dat ontvangs ons geskakel het, het die skoonmaakster ons direk gekontak.

Marlisha T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlisha T

Nuwe Jaar vakansie by Mjejane.

Mjejane Bush Camp is 'n pragtige reservaat met netjiese, stylvolle en gerieflike huisies. Ons was teleurgesteld toe ons daar kom en hoor die hek na die Kruger Wildtuin is al maande lank toe - veral aangesien dit een van die hoofredes was waarom ons daar bespreek het. Niemand het ons in kennis gestel hiervan nie, en indien hulle het sou ons waarskynlik ons bespreking gekanselleer het. Wat ook die situasie vererger het is dat mens verbied word om enigsins self in die reservaat te ry en wild te kyk (behalwe vir dit wat jy sien op pad in en uit die reservaat uit). Mens word 'forseer' om vir wildritte te betaal as jy enigsins wil wild kyk. Hierdie wildritte word 3 maal per dag aangebied. Verder is daar nie veel ander geriewe of 'entertainment' behalwe vir die restaurant by die River Lodge (wat ek so 2/5 sal gee), en elke chalet se splash pool nie. Vir kinders is daar 'n 'foosball' tafel en bordspeletjies by die ontvangs. Mjejane het baie potensiaal en ons hoop om weer terug te keer sodra dit meer van ons vakansiebehoeftes bevredig.

Ruperta O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruperta O

Although the unit was luxurious and beautiful, it was really neglegted and the key attraction for us to stay there was the bridge that gave access to KNP, however this was inaccessable. In summary, very disappointing.

The unit was neglected, 1) roof tiles were missing and it rained into the unit 2) the water was smelly and not drinkable and for a 5 star resort one would expect a notice to the point and bottled water provided 3) the dirt road to the resort was in very bad condition, although a road scraper stood on the property it was not used before or during our stay, however on the morning of our departure 16 December when the big holiday rush began they began restoring the road - this only contributed to our "orphan-annie-feel" 4) the bridge (main attraction) to KNP could not be used due to some political reason, it is shocking that the resort had not advised us of this during the booking process, as this was the main reason we chose to stay at Mjejane, resulting in us traveling 80km daily to get to the park and back 5) the main swimming pool was filthy, the water was disgusting, the green algae on the floor was 2cm deep, we could not swim in it. Very very poor and disappointing. The most disappointing of all is that we wrote a 10 point issue list and gave it to reception and no-one has contacted us to discuss this.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Al was die eenheid luuks en mooi, was dit regtig onversorg and die ding wat ons die meeste aangetrek het was die brug wat toegang tot KNP bied, maar dit was onbegaanbaar. Kortliks: baie teleurstellend.

Die eenheid was onversorg. 1) van die dakteëls was weg en dit het by die eenheid ingereën. 2) Die water het sleg geruik en was nie drinkbaar nie en vir 'n 5-ster-hotel nie sou mens dink hulle sou besef hulle moet gebottelde water verskaf. 3) Die grondpad na die oord lyk sleg. Al staan daar 'n padskraper op die perseel is dit duidelik nie gebruik voor of gedurende on verblyf nie. Op die oggend wat ons weg is (16 Desember), net voor die groot vakansietoeloop, het hulle die pad begin herstel - dit het net bygedra tot ons weeskind-Annie-gevoel. 4) Die brug na KNP kon vir een of ander politieke rede nie gebruik word nie. Dit is skokkend dat die oord ons nie hiervan in kennis gestel het tydens die besprekingsproses nie aangesien dit die hoofrede was dat ons by Mjejane bespreek het en dit het daartoe gelei dat ons daagliks 80 km moes ry om by die park uit te kom en terug te kom. 5) Die hoofswembad was vuil, die water vieslik. Daar was 'n 2 cm groen alge-laag op die bodem so ons kon nie daarin swem nie. Baie, baie swak en teleurstellend. Die mees teleurstellende ding is dat ons 'n 10 punt-lysie opgestel het met al die probleme en niemand het ons nog gebel om dit te bespreek nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mjejane Bush Camp se terugvoer

Good day.

Thank you for your valued comments and i understand your concerns.
I will contact you directly to discuss further.

Thank you.
Ross Forssman

Mjejane Bush Camp
Vanaf
Vanaf R2 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 252 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mjejane Wildreservaat, Krugerwildtuin, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NWNkYzUxLThhOTEtNDQ0Ni05ZjA5LWRlZDFiNTU3NjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Mjejane Game Reserve Kruger National Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.381097122742 31.717741865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang