Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mkhwani Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Estelle H
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie vriendlike diens. Sal Mkhwani Guest House regtig aanbeveel. Hulle was almal baie vriendelik en behulpsaam gewees. Het 'n heerlike ontbyt ontvang. Als was baie skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Oornagreis saam met vriende! Wowee! Ongelooflike verblyf! Die gasvryheid was uitstekend! Ons gashere was so vriendelik en wil net hê dat jy jou verblyf moet geniet. Hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons gemaklik is. Baie dankie vir 'n wonderlike aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jabulile
Mkhwani Guest House
Hey Natalie, Thank you, hope to see you again. Regards, Mkhwani Guest House

Cindy G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Home away from home. The hosts welcomed us with open arms. We felt totally loved and welcomed, the host went out of her way to make sure we were comfortable, breakfast was superb. Rooms were very clean and the decor spectacular. Definitely a place worth visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jabulile
Mkhwani Guest House
Hi Cindy, Thank you so much guys for the support hope to see you again guys. Stay blessed Regards

Andrea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Friendly hosts. Jabulile and her family made us feel most welcome, we had an enjoyable stay and will visit again if we attend a concert at FNB stadium!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jabulile
Mkhwani Guest House
Hey Andrea, Thank you so much guys for the support, we appreciate your visit. Hope to see you again. Stay blessed, Mkhwani Guest House

Zamantungwa K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2018

It was a great stay. Great service and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jabulile
Mkhwani Guest House
Thank you, we hope to see you again, Zama.

Cecilia S
1 nag
5.0
Nov 2017

Warm, friendly environment and excellent hostesses! Hosts are very friendly and welcoming. The guest house is conveniently located in the city of Joburg, in a safe and quiet environment. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sithesh L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Mkhwani Gest House was more then we expected. Fabulous weekend at Ultra SA. Very friendly and accommodating, owners and staff service were excellent. The service and personal attention is something worth writing about. We would recommend Mkhwani Guest House to anyone, we will glady return there ourselves next year for Ultra 2018.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie W
1 nag
4.8
Jul 2017

Die gasvryheid, verwelkoming, en ontbyt was uit die boonste rakke. Baie bekostigbare prys vir goeie diens en gasvryheid! Ek en my dogter was net vir een aand daar omdat ons iets by GRC bygewoon het. Die hotelle by GRC was vol bespreek, maar gelukkig vir ons was daar plek beskikbaar by die Mkhwani Guest House en hulle hoef nie terug te staan vir enige hotel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jabulile
Mkhwani Guest House
Dear Bonnie, your comments are highly appreciated, hope to see you again. Warm regards Mkhwani Guesthouse

Elma W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2017

Baie netjies, skoon en rustige gastehuis, professionele diens en uitstekende gasvryheid. Mkhwani Gastehuis is baie netjies en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en professioneel en laat mens tuis voel. Voldoende sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jabulile
Mkhwani Guest House
Dear Elma, Thank you so much for the support, hope to see you again.

Thabo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2016

First class treatment. Staff were very kind and patient. Place was neat and quiet. Breakfast was incredible. I will be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jabulile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolm-laan 10, Southdale, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADKJ4hBI8qA1PEs9bkVzqQBFAhBGrTvATiAHB4QFz0XwMc00snu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 10 Malcolm Avenue Southdale 2091 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.239253320802 28.022389411926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang