- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolm-laan 10, Southdale, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Mkhwani Guest House is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n Toskaanse styl wat gerieflike akkommodasie bied en jou toelaat om werklik te ontspan in 'n rustige omgewing. Mkhwani Guest House is in 'n stedelike area geleë, spesifiek in Johannesburg-Suid, en is binne stapafstand van Gold Reef City Casino, die Apartheid-museum, die FNB Sokkerstadion en ook verskeie inkopiesentrums en vermaaklikheidsgeriewe.
Verblyf word in verskeie kamers gebied wat slaapplek het vir tussen 2 en 4 gaste. Elke kamer het sy eien privaat badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Ontbyt is by die tarief ingesluit.
Ons kan kort toere met ons pendeldiens na al die nabygeleë besienswaardighede reël.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jabulile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Malcolm-laan 10, Southdale, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Mkhwani Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southdale Robertsham Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolm-laan 10, Southdale, Johannesburg, 2091, Gauteng