Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mkomazana Mountain Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Harry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ag, sommer net lieflik en knus! Baie lekker! Pragtige kothuis. Stone cottage was ons verblyf vir 2 nagte. Net die badkamerdeur kort bietjie liefde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keshnee
Mkomazana Mountain Cottages
Dear Wilma, thank you so much for taking the time to send in your review - it is greatly appreciated. Also, thank you for bringing the bathroom door at Stone Cottage to our attention. We will ensure this information is passed onto our Cottage Manager. Looking forward to welcoming you back to Mkomazana Mountain Cottages again! Regards, Julie

Nicolaasjohannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekke gebly op 'n pragtige en rustige plek. Ons het baie lekker gebly in Mkomazana Mountain Cottages. Dit was buite seisoen en ons het die plek feitlik vir onsself gehad. Lekker Olimpiese spele in Mike's Barn gekyk terwyl die vuur langs ons knetter. Almal praat altyd van die skons in die oggend en ja, dit is absolute wow om daardie warm skons soggens te verorber.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harry P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Varsgebakte skons by jou deur, afgelewer deur die netjieste, vriendelikste dame. Baie lekker! Net die badkamerdeur in die stenen huisie waar ons gebly het, is 'n uitdaging. Verder was ons verblyf heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Lekker wegbreek en pragtige natuurskoon. Uitstaande diens. Ons het baie uitgesien na die varsgebakte scones elke oggend. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominic N
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Great location and dated but well kept resort! Bettie a wonderful host and resort manager, the location is fantastic and a very well kept and manicured gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keshnee
Mkomazana Mountain Cottages
Dear Valued Guest We are truly heartened to receive your review of Mkomazana Mountain Cottages. Thank you for letting us know how much you enjoyed it, we are especially pleased that our location was perfect! We look forward to having you with us again in the near future. Yours sincerely Julie

Mandy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2021

Little to do, no information of places of interest in the area. Out dated décor, no Wi-Fi / TV, kitchen lacks storage space, microwave not in a safe place to cook with, poor electrical installation. Magazines in the room out of date. Poor communal area, not kept very clean as well. Better value in other places to stay in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wesley T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

An absolutely wonder place, a true hidden gem! Mkomazana Cottages are an amazing place, ideally situated, and extremely well run. I would happily recommend them to anyone who loves peace and quiet, and beautiful nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag
4.8
Jan 2020

Te kort. Betty en haar man is besonder vriendelik en behulpsaam. Eenhede is goed toegerus. Ontspanningsgeriewe en buitelug aktiwiteite is voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

Stil, pragtig en kalm. The ligging is uitstekend, aangesien ons met die Sani-pas wou opry. Die enigste negatief is die swak internet by die lodge. In vandag se tyd is dit belangrik om in kontak te wees met die res van die wêreld, hetsy vir werk of plesier.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wimpie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2019

Food for your soul. Comfortable and neat accommodation. Great idea of supplying fresh scones daily to guests. Great location to access beautiful places in the area. Trip up Sani Pass once again surpassed all our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Keshnee
Mkomazana Mountain Cottages
Thank you so much for the wonderful review! We sincerely appreciate it and hope you will return soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Keshnee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass Pad, , Suidelike Drakensbergee, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc3cb838170da60dedf9cba143c713201d5eba9ffc4ce21045a7834485bc43bea75dea3fa77d83a3aa97dd5cce604b23974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Sani Pass Road Sani Pass 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.631013678286 29.419026374817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang