Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MLMK Townhouse 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquise-singel 31, Ruby Estate Eenheid 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MLMK Townhouse 17 is op die veilige Ruby Landgoed aan die westelike kant van Tygerberg Hill, en het 'n uitstekende uitsig oor die Table Bay-stroomgebied. Die landgoed is naby 'n hele paar hoof-arteriëleroetes en is net 10 minute van verskeie wynplase af.

Verblyf is beskikbaar in die meenthuis en 'n ateljeewoonstel. Die meenthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, badkamer en slaaparea.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en 'n speelarea vir kinders.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leticia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Marquise-singel 31, Ruby Estate Eenheid 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink MLMK Townhouse 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquise-singel 31, Ruby Estate Eenheid 17, Richwood, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223783da7c95bef0cf5139954fdf1bc2f6103fb9f7368fc0e0e7fddea7d79b9f49e74486a56058473078665f555b848ac9fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 31 Marquise Crescent Ruby Estate Unit 17 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.843382 18.550733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang