Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

M&M Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Raoul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very much recommended! Very spacious and clean facilities, in a very quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies, baie goeie gasvryheid van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf. Vir 'n beter vakansiebestemming kon ons nie vra nie. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Eienaar en personeel baie behulpsaam en vriendelik. Dis 'n lekker stil en veilige area. Baie dankie aan M&M.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Ons het lekker gebly in die ruim en netjiese verblyf. Die verblyf was baie aangenaam. Dit is 'n baie netjiese en ruim eenheid. Ons het regtig lekker gebly. Dit was ook baie gemaklik met ons voorskoolse kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2024

Not what was expected. Too far from everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Dennis V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Goeie waarde. Het baie lekker gebly, goeie mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Gadstoof, load shedding is not a problem. Om te oornag of twee of op 'n sakereis is dit absoluut die moeite werd, goeie diens en vriendelikheid, diens puik, beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Hierdie is loshande die heel beste verblyf-opsie in alle opsigte in Richardsbaai! Jy kan nie vir 'n beter blyplek vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Lieflik, netjies, skoon. Ons het baie lekker gebly! Ons was net opsoek na 'n goedkoop oornagplekkie vir 3 mense, maar wat ons gekry het, het ons wildste verwagtinge oortref! Hierdie huise is pragtig, gerieflik, netjies en goed uitgerus. Die personeel is nie net baie behulpsaam en vriendelik nie, maar ook daarop gesteld dat jy 'n goeie verblyfervaring sal hê. Ons het vir seker baie "lekker geslaap"! Beslis die beste waarde vir geld wat ons ooit gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malcolm
M&M Self-Catering
Baie dankie dit was ''n vooreg om julle te huisves. Groete, M&M Self Catering.

Cobus M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Ruim, skoon, netjies, alles wat mens nodig het. Soos hierbo reeds genoem, 'n lieflike plekkie en die gasvryheid is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbin Rif 15, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44c91d0d2648c2f8786b1bf18e30746fc0040b4b1e48421941e8b520045e164e5445f3c77e05a407794090f56fdd497e4aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 15 Robbin Rif Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.744256356137 32.081568284746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang