Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

M&M Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir M&M Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Raoul B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B

Very much recommended!

Very spacious and clean facilities, in a very quiet area.

Albert M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Fantasties.

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies, baie goeie gasvryheid van die eienaar.

Ivan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B

Uitstekende verblyf.

Vir 'n beter vakansiebestemming kon ons nie vra nie. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Eienaar en personeel baie behulpsaam en vriendelik. Dis 'n lekker stil en veilige area. Baie dankie aan M&M.

Hanno D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno D

Ons het lekker gebly in die ruim en netjiese verblyf.

Die verblyf was baie aangenaam. Dit is 'n baie netjiese en ruim eenheid. Ons het regtig lekker gebly. Dit was ook baie gemaklik met ons voorskoolse kinders.

Amina M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Amina M

Not what was expected.

Too far from everything.

Dennis V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis V

Goeie waarde.

Het baie lekker gebly, goeie mense!

Willie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Gadstoof, load shedding is not a problem.

Om te oornag of twee of op 'n sakereis is dit absoluut die moeite werd, goeie diens en vriendelikheid, diens puik, beveel dit aan.

Jan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Hierdie is loshande die heel beste verblyf-opsie in alle opsigte in Richardsbaai!

Jy kan nie vir 'n beter blyplek vra nie.

Hennie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Lieflik, netjies, skoon. Ons het baie lekker gebly!

Ons was net opsoek na 'n goedkoop oornagplekkie vir 3 mense, maar wat ons gekry het, het ons wildste verwagtinge oortref! Hierdie huise is pragtig, gerieflik, netjies en goed uitgerus. Die personeel is nie net baie behulpsaam en vriendelik nie, maar ook daarop gesteld dat jy 'n goeie verblyfervaring sal hê. Ons het vir seker baie "lekker geslaap"! Beslis die beste waarde vir geld wat ons ooit gehad het.

M&M Self-Catering se terugvoer

Baie dankie dit was ''n vooreg om julle te huisves.
Groete,
M&M Self Catering.

M&M Self-Catering
Cobus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Ruim, skoon, netjies, alles wat mens nodig het.

Soos hierbo reeds genoem, 'n lieflike plekkie en die gasvryheid is 'n bonus.

Carmen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

Lekker veilige plek. Moeite werd. Baie skoon!

Netjiese plek in 'n veilige area. Alles is skoon en nuut. Maklik om in te boek en te kry. Meer as waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbin Rif 15, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44c91d0d2648c2f8786b1bf18e30746fc0040b4b1e48421941e8b520045e164e5445f3c77e05a407794090f56fdd497e4aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 15 Robbin Rif Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.744256356137 32.081568284746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang