Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mmakosha Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Kefiloe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful place. Enjoyed my stay at the lodge and had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kefiloe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful weekend spent. Enjoyed every moment at the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phakiso
Mmakosha Lodge
Thank you for choosing Mmakosha Lodge. We very much appreciate your stay with us. We would love to host you again.

Rolinda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

'n Baie rustige atmosfeer. Kliëntediens baie goed. Kamer skoon en netjies. Badkamer groot en mooi. Veilige omgewing. Rustige verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ephenia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Enjoyed. Had fun. Friendly staff. They were very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno D
1 nag
2.0
Okt 2020

Sal glad nie weer by Mmakosha bly nie. Dis glad nie 'n 3-ster-lodge nie. Ons was 'n klomp mense wat daar as gesin gebly het vir een aand. Die bad waar ons gebly het vas vuil, geen handdoekreling, die stort was buite die kamer met geen plek om af te droog nie, so was glad nie privaat nie. My ma-hulle se stort het geen stortdeur gehad nie so als was papnat na 'n stort. My broer hulle se kamer was onnet en daar was bloed op die bed se laken. Boonop dit, dink ek regtig nie hulle voldoen aan enige COVID-19-maatreëls nie. Ek wens ek kon die gasteboek voor die tyd gelees het, dan sou ons glad nie daar gebook het nie, want ek het nie een positiewe comment gelees nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Phakiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e87c3880ce5274a51c6304b4a438f24aafad7194847fb6fc6261934dabcb68c48de86efc40f151dca520ac43eaf28e8f92a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Corner of Lusthof Road and Bultfontein Road Plot 43 0120 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.500323074505 28.251200684656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang