Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mmakosha Lodge

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mmakosha Lodge bied gerieflike verblyf 'n lieflike gastehuis in Grootvlei. Die lodge is ideaal as 'n basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan verken of as 'n oornagplek vir gaste wat op pad is na 'n ander bestemming.

Verblyf word in 13 gastekamers en 3 selfsorgkothuise gebied. Elke eenheid het óf 'n dubbelbed, enkelbeddens, óf 'n koningingrootte-bed en toegang tot óf 'n privaat óf 'n gedeelde badkamer. Al die eenhede het ook TV's met sekere DStv-kanale, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan in die eetarea bestel en bedien word. Die lodge bied ook WiFi, 'n swembad, braaigeriewe, spa-behandelings, konferensiegeriewe en wasgoed- en pendeldienste. Voorsiening kan ook vir spesiale geleenthede gemaak word. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die lodge is naby verskeie trou-venues en Hammanskraal geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Mmakosha Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Phakiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng
  • Gaste dink Mmakosha Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Lusthof- en Bultfontein-weg, Erfdeel 43, Grootvlei, 0120, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e87c3880ce5274a51c6304b4a438f24aafad7194847fb6fc6261934dabcb68c48de86efc40f151dca520ac43eaf28e8f92a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Corner of Lusthof Road and Bultfontein Road Plot 43 0120 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.500323074505 28.251200684656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang