Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mmpula Paradys Bosveld Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Mmpula Paradys Bosveld Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Charl E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E

3 aande is heeltemal te min vir so lekker plek.

Dit was nou vir jou wraggies 'n baie lekker kuier. Net jammer dit was so kort. Alles is skoon en netjies, staf is vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig baie bederf gevoel.

Mmpula Paradys Bosveld Lodge se terugvoer

Beste Charl. Ons is baie bly dat julle die kuier by ons geniet het. Julle was model gaste. Sien daarna uit om julle sommer gou weer as ons gaste te ontvang. Vriendelike groete, Elize. Lodge Bestuurder, Mmpula Paradys Bosveld Lodge

Mmpula Paradys Bosveld Lodge
Eileen C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen C

Was net oornag, nie gekuier.

Ja, dankie, dit was heel aangenaam, vriendlike gasheer en gasvrou.

Mmpula Paradys Bosveld Lodge se terugvoer

Beste Eileen
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sien daarna uit om julle weer hier by ons te ontvang.

Mmpula Paradys Bosveld Lodge
Klaas M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M

Good place for a weekend stay.

Great weekend and enjoyed the game drive and was glad to meet and spend time with the owner.

Jaap D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jaap D

Geen waarde vir geld nie.

Geen netheid. Stort se kop het nie eers gewerk nie. Swak waterdruk. Onveilig om in te gaan by hoofhek.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c84fbf74f08511024927f1e4534a6467d7633fb99e4f4e6f6ee3dcea054d0c705d7e58c8b6c603a71b61818e5819acc05d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Mmpula Paradys Bosveld Lodge Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 12:00-16:00 12:00 -25.636292192314 26.98853820585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang