Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mo & Rose @ Soekershof

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soekershof, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge met 'n geheime tuin wat deur 'n verskeidenheid vetplante en bome bewoon word. Die plaas is net 9 km buite die dorpie Robertson geleë.

Verblyf by Mo & Rose @ Soekershof beskik oor 8 kontemporêre kamers. Alle kamers is smaakvol versier en gemeubileer met óf koninggrootte-beddens óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n privaat patio met 'n betowerende tuin en magiese berguitsigte. Alle kamers sluit à la carte-ontbyt, lugversorging, tee- en koffiegeriewe, 'n yskassie, daaglikse diens en gratis WiFi in. Die luukse kamers is toegerus met baddens en kaggels met sommige kamers wat ondervloerse verhitting in die badkamers bied.

Mo & Rose by Soekershof beskik oor gratis WiFi en 'n geskenkwinkel. Die gastehuis het 2 seisoenale buite-swembaddens en uitsigte oor die berg, en gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aandete kan op versoek deur 'n nabygeleë restaurant gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Soekershof, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mo & Rose @ Soekershof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soekershof, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YjE3OGQ0LTk3MjUtNDY0OC04M2VmLTgzOGQ1MGZjNzA3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Soekershof Klaasvoogds Wes 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.811295942784 19.980222233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang