Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moby's Plettenberg Bay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Moby's Plettenberg Bay
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie lekker huis vir groot groep mense.

Ja baie! Ruim, goed toegerus, pragtige uitsig, plek om te ontspan vir enige weer.

Monique H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique H

Pleasant but not very clean.

Carpets in the main bedroom were filthy and the beds were not made. The hot water tap in the kitchen did not provide hot water, the dishwasher was not working well, and some kitchen cupboards were dirty with spider webs. One bedroom was damp with fungus on the wall.

Janice S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S

Enjoyable stay.

Our large group rented this beautiful large house so we could attend Plett Rage. The owner is very helpful and excellent with responding to communication. Would highly recommend.

Christell V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christell V

Baie lekker gekuier!

Ons het baie lekker gekuier. Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is fantasties. Die huis se leefareas was besonder lekker en laat toe dat mens op die stoep of in die binnehof kuier ten spyte van wind en weer. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak as ons die geleentheid kry. Iets waaraan wel aandag gegee moet word is die vervanging van meeste van die beddens/matrasse op die onderste vloer (veral die wit staalbedjies met die springs), die beddens is rugbrekers.

Trofie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trofie M

Dit was uiters gerieflik.

Die hele uitleg van die huis was so ideaal vir 'n groep vriende. Ons het dit baie geniet om buite te kon kuier en die kamers is lieflik.

Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddystone-rylaan 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f3398ee42749a7d4d0b07fb36dc9c98e24cbc4eceacc5268005f23db080d7f3f4679160365f1342122dca31a4a9913a741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 31 Eddystone Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.07172 23.36441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang