Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mocha Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallers-weg 4320, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mocha Bay kyk uit oor die baai en is 'n ruim strandvakansiehuis vir tot 8 mense in Bettysbaai.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die drie slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die ontbytkroeg of buite-eettafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n knus kaggel, sowel as 'n slim-TV, en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op die patio met braaigeriewe en kyk uit oor die see. 'n Beskutte vuurput is ook in die tuin beskikbaar vir 'n kuier onder die sterre.

Die huis het ook toegang tot 'n tuinpaadjie wat na 'n klein baai lei, en 'n paadjie wat langs die kuslyn loop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Mocha Bay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wallers-weg 4320, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mocha Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallers-weg 4320, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816a5325e60930a3e3b70925eef840d0972f5c4800e92aacb4246be773dcfa1055d46febff0d75bfae6fffa02c80b43f6e1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 4320 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370795 18.886889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang