Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moda Rossi

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 552 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Moda Rossi is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die Langebaan Country Estate geleë is. Hierdie huis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en bied uitsigte oor die Gary Player kenmerkende gholfbaan

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastebadkamer. Die slaapkamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed, en die badkamers het 'n stort of bad. Die leefarea is oopplan en die kombuis het al die toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep, waar daar 'n ingeboude braai-area is vir gaste om te gebruik. Die huis het 'n dubbelmotorhuis beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer. Die landgoed beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad by die klubhuis, wat 200 m van die huis af geleë is.

Moda Rossi is ook binne 'n paar minute se ry vanaf restaurante, winkels en die strand geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Moda Rossi
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moda Rossi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 552
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 552
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt Villa 13, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcxaxI3071b9YOu1EFW3XBndiMblY5HdHdrHDuQUWELdWr9ljWG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 552 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 13 Perkijt Villa Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.074119672082 18.053781411959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang