Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderfontein Plaas Kampeerterrein

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Yvonne E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely, refreshing. Peaceful. Excellent! Owner went out of his way to assist with my cell phone. Came every night to check if all is OK. Gave good advice on where to find flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Rustige en baie mooi omgewing. Geriewe bied alles wat benodig word as selfvoorsienende elektrisiteitkamper. Veld was baie goed as vergelyk word met die foto's.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie rustige omgewing. Die kampplek is baie basies met twee ablusieblokke. Geen elektrisiteit nie maar baie lekker warm storte. Dit was baie lekker en mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Renata V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Mooi uitsig. Heerlike warm stort en netjiese geriewe. Geen kragpunte.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Nice little nook if totally self-sufficient. Would recommend only to friends we knew who like to 'rough it'! We stayed for one night although our original booking was for two. Nobody greeted us on arrival and the campsites are not well marked, so you just have to pick a spot. There were no fellow campers, so we were alone but felt safe. Enjoyed the flowers and pretty lit up boma area at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Goed vir oornag. Die ablusiegeriewe was skoon, netjies en daar was warm water. Die kampeerterrein en boma het nie versorg voorkom vir ons nie. Daar was nie ontvangs nie en staanplekke was onduidelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Monique O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

A little bit of heaven on earth. A lovely spot in nature, surrounded by flowers and hills. Good location, easy access, lovely ablution facilities, and very friendly hosts. Loved Modderfontein. Thanks for all the flowers and the small piece of olienhout-tree, Uncle Koenie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Veilige kamp naby Springbok. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heindrich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Dit was heerlik. Die kampterrein is pragtig, skoon en perfek geleë. Dit is net jammer dat die bestuur op ons tweede aand 2 gesinne toegelaat het om binne die gemeenskaplike boma te slaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
1 nag
2.6
Mei 2021

Friendly host. Ablutions clean but poor facility for dishes. Exposed to road with all passers-by able to see I was alone there. Yard makes untidy impression with piece of car exhaust lying around, stack of bricks etc. Lapa very nice with ingenious expandable brick surface. To be fair I was obviously the only customer in a long time and they did fire up the donkey just for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein Plaas, Langs die R355/Kleinzee-pad, 10 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0YTY5ZWM4LWFlODAtNDI0ZS1hZGE4LTQ4Mjk0MWZmNTNjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Modderfontein Farm Off the R355/Kleinzee Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 06:00-19:00 10:00 -29.668216 17.809352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang