Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderfort

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modderfort is in die Oos-Vrystaat in Rosendal en bied gerieflike oornagverblyf vir 'n stil wegbreek vir 'n paar dae.

Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, 2 enkelreisigers of 'n klein gesin van 4, en beskik oor 2 knus slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Elke kamer is ingerig met 'n ouskool-ketel, dubbelbed, elektriese komberse en paneelverwarmers en die badkamer is toegerus met 'n pantoffelbad, 'n toilet en 'n wasbak. ’n Ou watertenk in die tuin is kreatief omskep in ’n buitestort met warm water vir gaste om te gebruik.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, breekware en eetgerei. Die leefarea is ingerig met 'n paar interessante en eklektiese meubelstukke en kunswerke, asook 'n outydse, houtkaggel vir koue aande.

Die leefarea maak oop op 'n groot, knus patio met dubbeldeure. Daar is 'n lekker ontspanningsarea op die stoep met 2 dagbeddens en kleurvolle komberse en kussings vir aande op die stoep. Daar is lieflike braaigeriewe en 'n tuin vir gaste om te geniet. Die tuin is ook omhein, en honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 176

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Modderfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 104, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1076c853bc3df7ccdc0d1d6d59b13fa00454b220c547866ccf5b51e02656419177b127ef62d5bc1090586c1cf0d0664cad7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 73 5 1 5 104 De la Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.501171853737 27.933306589591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang