Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderkloof Farm Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 99 resensies vir Modderkloof Farm Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dawie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Heerlik gebly.

Heerlik gebly, hoewel dit gereën het.

Lillian M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian M

Home far from home.

Peaceful and relaxing.

Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Rustige, privaat, skoon netjiese plek. Veilige parkering.

Veilige area/parkering, skoon en netjiese plek, rustig en baie mooi uitsigte.

Patsy H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patsy H

Lovely farm walk with the dogs.

Enjoyed Modderkloof as a base for exploring Paarl and the Franschhoek area.

Janet B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B

Behulpsaam en gasvry ontvang.

Die grootste vereiste is dat alles skoon moet wees. Alles was 100%. Die tuin en omgewing is pragtig!

Louise H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Home away from home.

The whole experience with the owners was great. They were very welcoming and accommodating. Thank you Marike and Willem, we will be back soon.

Arno S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S

It was an amazing stay. Everything was stunning and green with stunning views. Will definitely be going back.

Felt very safe. And the owners are so friendly.

Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Pragtig.

Sal graag meer tyd daar wil deurbring. Baie mooi plek.

Lauren K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

Lovely stay with beautiful views.

We only stayed for one night. It was very pleasant. The accommodation at Modderkloof Farm Accommodation exceeded my expectations, and the doggies were just so cute and sweet, especially the boxer. I would recommend staying here 100%. The host was very sweet.

Nandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandri D

Ongelooflike uitsig.

Ons het dit baie geniet om so naby aan die natuur te wees. Ons het heerlik gebraai, die rustigheid geniet en die honde wat by ons kom draai het, het ons welkom laat voel. Ons sal vir seker weer kom.

Andries V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Wonderlik.

Goeie diens en baie netjies.

Megan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Peaceful, tranquil and stunning views.

We had an amazing stay at Modderkloof. It definitely exceeded our expectations. Such a peaceful place with stunning views. I'll definitely be going again.

Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Wonderful stay, rustic farm environment with easy access.

We loved our stay at Modderkloof. It has a lovely rustic farm feel and our late afternoon walks in the vineyards with the dogs. We would have loved to have stayed another night! Definitely can recommend it!

Felicity W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity W

Our stay was above pleasant, we were welcomed by the most friendly hostess.

We enjoyed our walks on the farm accompanied by the most playful dogs. Modderkloof Farm is absolutely breathtaking. Load shedding did not put a damper on our stay as they have solar panels as well as a gas stove, which was extremely grateful for. The unit was super clean - "jy kon van die vloer af eet.". We felt very safe as Modderkloof is a gated farm. The staff is just as friendly as the hosts.

Edwin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S

Perfekte akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly. Als wat jy nodig het.

Marian N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian N

Very comfortable and enjoyable.

We were very grateful to Marike for accommodating a slightly earlier check-in. The accommodation was very comfortable. We enjoyed our one-night stay there.

Hannah G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah G

Heerlik.

Lieflike kuierstoep en swembad.

Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Peaceful beauty.

We enjoyed our stay at Modderkloof Farm Accommodation so much. The kids could play, and I did not have to stress about them at all. The pool and facilities are great, and we enjoyed sitting on the porch and having a braai as well. We will definitely be coming again.

Hanle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanle P

Ruim verblyf.

Die woonstel/huis waar ons in gebly het was lekker groot en ons het die verblyf geniet. Die tuine op die plaas is ook baie mooi! 'n Mens sal definitief langer as 'n naweek hier kan vakansie hou.

Eran A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eran A

Definitely worth staying and friendly service.

Magnificent views and clean accommodation. Highly worth visiting.

Eugene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige kamers, baie gerieflik geleë in lieflike omgewing met uitstekende en vriendelike diens.

Karin L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Die atmosfeer was idillies.

Pragtige tuine en so rustig.

Tessan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessan V

The house is set on a farm with beautiful scenery of the mountain and meandering hiking trails.

Lovely farm house to stay at and get away from the huddle and bustle of the city.

Melony C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony C

Modderkloof is 'n rustige plekkie op die plaas! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand. Vriendelik en puik diens. Die woonstel is baie netjies en skoon.

Sal definitief weer bespreek!

Gareth L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth L

Absolutely beautiful farm venue.

Had a wonderful and too short stay. Loved the walk to the farm dam accompanied by the friendly dogs. Host was friendly and helpful. Loved the decor in the apartment.

Corne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Vinnig deur Paarl op pad na Wolseley.

Ons het so lekker gekuier! Baie dankie vir die gasvryheid en gerief. Die swembad was 'n wenner oor die warmste naweek in die Kaap.

Hesta L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta L

Fantasties.

Soos altyd was ons verblyf op Modderkloof baie lekker. Sal weer en weer terug keer. Lieflikste huis en so rustige atmosfeer.

Carina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Rustig en stil op die plaas.

Heerlike ruim kamer en badkamer - skoon en netjies.

Alan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

Beautiful vineyard and fruit orchard with the backdrop of the Du Toits Kloof pass above.

Felt safe, was a busy wedding weekend so did not spend much time on the farm. Surprised at the 'leaking' oak trees, hope the sticky drops wash off the car easily. Maybe all oak trees 'rain' not sure, but still wonderful surroundings.

Roelof M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

We had an amazing getaway at Modderkloof. Beautiful setting and friendly people (and dogs).

We spent three nights at Modderkloof in the Studio Apartment. The apartment was spacious with everything you need. The farm is close to the highway and driving to Stellenbosch or Riebeeck Kasteel was easy. We went on lovely evening hikes up the valley (accompanied by some of the farm dogs), through vineyards and fruit trees and with amazing views of the surrounding mountains and farms.

Norman N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman N

Baie lekker oorbly-plekkie.

Lekker oorgeslaap en puik gashere - sal enige tyd aanbeveel.

Cindy E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy E

Lekker gekuier.

Ons het een aand oornag. Goeie akkommodasie. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal aanbeveel.

Carlo G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo G

Heerlike skoon bed.

Baie vriendelike ontvangs en baie veilig.

Venthea J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venthea J

We had a great weekend.

We asked Willem is we can't stay till 12, because that's the only time our driver came. He didn't hesitate to say no. We really had a very pleasant stay.

Denise R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R

Was gerieflik.

Sou graag meer van die plaas wou geweet het en waar ons mag stap en nie. Andersins perfek.

Ambrosia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrosia J

It was relaxing.

Everything was just perfect and looked way more beautiful than the pictures online.

Tamryn B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn B

Vriendelike gashere en honde, netjiese verblyf, pragtige ligging.

Baie lekker oorslaap-bestemming. Genoegsame fasiliteite om 'n paar dae deur te bring. Kan die verblyf sterk aanbeveel.

Simone M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Awesome, will definitely go again.

We enjoyed our stay from the arrival to departure. Very friendly hosts en very nice farm. No complaints, will highly recommend to friends and family who wants to enjoy a peaceful getaway.

Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rustige atmosfeer, mooi natuurskoon.

Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Shereen C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen C

Excellent stay.

The place was very, very neat and clean. I will go back to Modderkloof Farm any time.

Ayshia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayshia D

It was peaceful just the right type of getaway after the hectic city life.

The entire farm with its vineyards, orchards and trails was absolutely beautiful. The view that we had to the mountains was absolutely breathtaking. The accommodation had many interesting antiques dating back to 1820s and its history was well relayed to us it appears that it is 5th generation family accommodation. On our walks we were escorted by their boxer dog called Silka. I was not too far out of the city and the travel time to and fro was less than 1 hour. It was just so peaceful. I will definitely visit there again. Marike the hostess was funny and friendly but did not intrude upon us. We felt like we were there alone. Everything that had to be there was and in working order. It was great.

Nicola M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M

Amazing!

It was amazing. Full stars for everything.

Inanda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inanda B

Heerlike ervaring op 'n wynplaas.

Ons het die swembad, tennis en stap op die plaas baie geniet! Willem se gasvryheid is opreg waardeer.

Elna K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna K

Rustig, asemrowend mooi. Goed ingerig.

Ons verblyf was heerlik. Die uitsig is pragtig. Ons kon lekker afkoel in die swembad. Baie gerieflik gebly.

Bronwynne A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne A

Puik diens, ruim woonplek en genoeg slaapplek vir ons almal. Baie netjies en veiligheid is tops.

Dit is 'n baie pragtige plek, goeie diens en baie netjies. Pragtige uitsig.

Carla O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla O

Ons het verskriklik lekker gebly en sal enige tyd weer bespreek by Modderkloof.

Tuin is pragtig en honde is vriendelik.

Samantha A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A

Baie rustig, skoon en netjies.

Mooi uitsig oor Paarl en die Taalmonument. Veilig, rustig en baie aangenaam.

Meagan P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Meagan P

Ons was vriendelik deur eienaar verwelkom. Ons het net 1 aand oorgeslaap. Ek dink dit was te veel om te betaal vir 1 nag as gesin van 3.

Swembad met mooi tuin. Rustige atmosfeer.

Modderkloof Farm Accommodation se terugvoer

Goeiedag Meagan
Baie dankie vir jou terugvoering Meagan. As ons kyk na die gradering wat jy vir ons gegee het, 3 uit 5, vir al die kategorieë, is dit duidelik dat julle verblyf nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Daaroor is ons opreg jammer. Omdat dit vir ons belangrik is dat gaste hulle verblyf by ons moet geniet sal ons dit baie waardeer indien jy vir ons enige voorstelle kan gee wat ons kan verander of verbeter t.o.v sekuriteit, netheid ens. vir toekomstige gaste. Graag wil ons net die volgende noem. Ons 3 selfsorgeenhede is al 3 op dieselfde standaard en die een is nie luukser as die ander nie.
Omdat die oppervlak groottes verskil is ons pryse per eenheid en nie per persoon nie. Per persoon pryse sal dus verskil vir elke eenheid. Julle het die grootste eenheid, 100 vierkante meter, bespreek waarvan die koste R1900,00 per nag is, maar omdat julle slegs 3 gaste was het julle R1400,00 betaal. Julle het ook 'n kwotasie aangevra vir apartment 2 wat een slaapkamer plus 'n slaapbank in die kombuis of sit area waar 4 gaste kan slaap R1075,00 per nag. Die eenheid is heelwat kleiner, 50 vierkante meter, as die een wat julle bespreek het. Die kwotasie wat ons gestuur het vir julle was R850,00 per nag, korting van R225,00.
Ons is regtig jammer indien julle die groter eenheid bespreek het omdat jul verwagting was dat dit luukser is as apartment 2.
Ons hoop regtig dat ons julle weer eendag sal kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Modderkloof farm accommodation

Modderkloof Farm Accommodation
Anneke E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E

Heerlik. Ruim. Rustig.

Dis die ideale plek vir selfsorg. Ten volle toegeruste kombuis. Spasie is so lekker groot. Ontspanningsarea is lekker weg van slaapkamers. Swembad. Tennisbaan.

Charmaine B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

The most amazing place, and it's a must visit.

Amazing guest house and it's a must go back. Beautiful views. Love it.

Lee P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee P

Beautiful farm and people.

Unbelievable setting and amazing hosts.

Dina - Marie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina - Marie P

Gerieflik, gesellig en rustig.

Blyplekkie is gesellig en gerieflik ingerig. Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik - sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Magriet V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Die studio eenheid is keuring ingerig en daar is spesiale moeite met blomme en plantversierings.

Dit is ruim en daar is genoeg pakplek vir klere en toiletware as mens 'n paar dae bly. Dit is stil en vreedsaam.

Annida R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annida R

Baie mooi en skoon verblyf

Sal dit beslis aanbeveel. Dis ’n baie mooi en skoon verblyf.

Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, dis ‘n baie lekker skoon en netjiese plek, rustige plaasatmosfeer. Alles wat ons nodig gehad het, en net buite die dorp.

Welma W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma W

Beautiful and lovely place.

Very welcome reception. Beautiful farm, accommodation very good. Was allowed to have a walk/run on the farm. Highly recommended.

Yvette C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C

Scenic and close to Paarl.

This property is beautiful and the views are lovely. Great host and it also has access to the tennis court. Accommodation is spacious and comfortable. I would highly recommend it.

Marike P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P

Fantastic accommodation in a great location.

See stars.

Izane F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izane F

Prentjiemooi omgewing en pragtige kamers!

Die kamer was so gerieflik en goed ingerig, ons het behoorlik ontspan en die Paarl geniet!

Trevor L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor L

Very good experience.

Well run and wonderful accommodation. Will go back again.

Coreen D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen D

Die verblyf ontvangs en atmosfeer was absoluut ongelooflik.

Ons was goed ontvang, die naweek was rustig en die verblyf was puik, netjies en dit was net 'n absolute vreugde om daar te wees. Rustig, ek was verlief op al die bome en ligging was goed.

Corika R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corika R

Ek wens ek kon langer daar gebly het.

Marike was baie vriendelik gewees en ons het sommer tuis gevoel. Sal weer gaan en hele week by hulle wil gaan bly! Dit was vir my ongelooflik mooi daar.

Jeandre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre M

Sal definitief weer daar bly.

Mooi views, groot kamers en aircon.

Jacques H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Baie rustig op die plaas.

Die plek het alles wat mens nodig het, geen klagtes!

Merkle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merkle S

Perfect for our needs.

Perfect for our 1 night stay. Lovely garden and great patio, even allowed our friends from Cape Town to join us for a braai. Unfortunately the shower was blocked and toilet did not flush properly. The air-con a bit noisy. Had pots and pans but no cooker top, only a microwave.

Modderkloof Farm Accommodation se terugvoer

Good morning Merkle

Thank you very much for taking the time to review our property. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay.

I am sorry that you did not inform us about the fact that the toilet did not flush properly and that the shower was blocked. As we are on a farm we make use of a septic tank and with the old oak trees around the house, it sometimes happens that the roots of the trees grow into the drainage pipes and blocked it. We did look into the problem and I am happy to inform you that we already did clean it and that all drainage is working well again.

About the noisy aircon, we did inform you upon arrival that we are experiencing problems with it and that we are waiting for the repair service to fix it/replace it. We had hope that the ceiling fan in the Apartment would help a bit in the meantime.

About the cooker top, there are 2 inductions plates with pots and pans in the Studio Apartment, but unfortunately no oven. Upon arrival I did show you where the 2 inductions plates were (beneath the microwave), I am sorry that you did not remember where to look for it.

Whilst an apology will regrettably not alter the outcome of your experience on this occasion, I do extend it with all sincerity.
Kind regards
Marike

Modderkloof Farm Accommodation
Li-ann J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Li-ann J

Lekker.

Baie netjies en lekker bed.

Alida F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida F

Pragtige, rustige omgewing.

Pragtige omgewing, vriendelike ontvangs, goeie waarde vir geld. Badkamer tydens 5 dae verblyf nie skoongemaak nie, verder aangenaam.

Modderkloof Farm Accommodation se terugvoer

Dankie vir die tyd en moeite vir die terugvoering Alida. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was en dat ons ons mooi omgewing met julle kon deel.
Geen verskoning sal goed genoeg wees vir die feit dat jul badkamers nooit skoongemaak was tydens jul 5 dae verblyf nie. Ek het dit onder my skoonmaak personeel se aandag gebring dat dit ons plig is om toe te sien dat die plek 100% skoon is. Ons vra opreg om verskoning vir ons nalatigheid en vertrou dat jy weer eendag by ons sal oorbly. Net die mooiste.

Marike

Modderkloof Farm Accommodation
Karel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S

Die akkommodasie, ligging en area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.

Sien sterre.

Neelakshi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelakshi M

Amazing!

Had a lovely time. Very peaceful and quiet. Ideal for a weekend getaway!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing!

Het 'n wonderlike tyd gehad. Baie rustig en stil. Ideaal vir 'n naweek wegbreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerrie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Vriendelike ontvangs by die baie gerieflike eenheid in 'n pragtige omgewing teen billike tarief. Wat meer kan jy vra?

Die eenheid het alles wat mens benodig in 'n selfsorg-eenheid op die mooi vrugteplaas waar die vriendelike Grobbelaar egpaar ons verwelkom het. Ons het heerlik daar oornag en sou graag langer wou bly.

Liesl J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J

Ek wens ek kon langer bly.

Dit is so mooi rustig in die boland. Dit voel glad nie soos 'n hotel nie, maar eerder asof jy by die familieplaas kuier. Daar is aandag gegee toe die plekkie ingerig is: vars blomme, sout en peper, genoeg sitplek, warm komberse en goeie linne en handdoeke. Bonuspunte: oggend sonnetjie terwyl jy nog in die bed is, plaashonde wat jou kom groet as jy buite sit en die mooiste uitsig vanaf die stoep.

Brenda O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Beautiful, peaceful, and very comfortable.

Our stay was very comfortable and we had a lovely view of the mountains. The accommodation was very clean and there was everything available for self-catering. We enjoyed our stay very much.

Ashwill F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwill F

Uitstekend.

10/10. Kan nie vir beter dienste vra as dit kry nie.

Andria L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria L

Die woonstel was skoon, oulik, cosy en lekker spasie. Perfek vir 'n oorbly in Paarl.

Modderkloof is definitief my geld werd, dit was lekker. Geleë op 'n stil plek en veilig gevoel. Ook lekker spasie en skoon, baie lekker bed. Sal dit beslis aanbeveel.

Evert V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert V

Ons het hier lekker gebly.

Kaapstad en omgeving zijn goed vanuit hier bereikbaar. Het gehele wijngebied naast de deur. de locatie is zeer rustig en veilig.

Hesta L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta L

Modderkloof het ons verwagtinge totaal oortref.

Wat 'n lieflike, ruim plek met die mooiste uitsig oor die wingerde. Baie dankie vir 'n wonderlike 2 dae. Ons kom beslis terug. Ek kan Modderkloof beslis aanbeveel.

Christo P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Baie vriendelike gashere en 'n pragtige gasteplaas!

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer is baie netjies en skoon!

Marie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C

Veilige en rustige omgewing met netjiese, ruim vertrekke.

Ek en my dogter het 2 nagte oornag. Was daar vir 2018 junior SA atletiek. Die plekkie is vreeslik ruim en in 'n veilige, rustige omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer gebruik maak van Modderkloof Farm Accommodation.

Hennie G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Rustig.

Gasvry. Baie rustig. Ruim. Vars lug.

Vicky L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky L

Vredevol.

Was voorwaar 'n lushof. Elke oomblik geniet.

Donna N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna N

Stilte vir siel en liggaam.

Dis 'n pragtige, rustige omgewing. Akkommodasie baie skoon en netjies. Mense baie gasvry. Was werklik 'n baie positiewe ervaring. Sal weer gaan.

Lynette S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Hemels

'n Besonderse plek waar ieder en elk kan rus en speel en kuier en familie wees!

Tjarniel S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjarniel S

Kon nie vir beter vra nie.

Ek voel sommer lus vir die res van die jaar. Die plekkie was baie netjies and hulle was baie gasvry.

Amanda D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Vyfster!

Marike en Willem was baie gasvrye en vriendelike mense. Als gedoen om ons verblyf (al was dit net vir een aand) gemaklik te maak. Sal beslis weer van Modderkloof gebruik maak en ook aan vriende voorstel. Die plaasatmosfeer is onverbeterlik, en hulle het die mooiste tuin en diertjies!

Suzette O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Rustige atmosfeer in pragtige ou plaashuis, wat meer kan mens vra.

Vriendelike en behulpsame personeel, netjies en skoon geriewe in volledig toegeruste gastehuis maak die verblyf n aangename ervaring. Sterk aanbeveel vir wegbreek uit stadsgewoel.

Chere C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chere C

Ontspanne, wegbreek van stadslewe word aanbeveel, puik vriendelike diens.

Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang, die plekkie is netjies, voel soos jou eie kamer, heerlike gesinsbed, sal dit definitief aanbeveel aan ander ouers en gesinne.

Kobus C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Eenvoudige, maar voldoende, skoon, netjiese verblyf in 'n baie rustige en fantastiese mooi omgewing.

Die kamer waarin ons was is baie ruim en voldoende toegerus (en alles werk). Die eienaar is baie aangenaam en behulpsaam, sonder om lastig te wees. Ons het die verblyf terdeë geniet en was spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Kerneels F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels F

Boere, vriendelike gasvryheid.

Willie en Maryka verwelkom jou net soos 'n opregte Bolandse boer dit kan doen, jy vergeet dat jy op vakansie is en kuier so lekker met die mense dat jy moeilik die plaas verlaat. 'n Lieflike vrugteplaas met lieflike mense, 'n mooi verblyf en mooi uitsig, dankie dat daar nog mense soos jul is.

Joseph N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Mooie selfsorg.

Mooie verzorgde grote selfsorg met mooi terras en prachtig uitzicht, een aanrader.

Ansie L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L

Ek was baie hartseer om van Modderkloof te vertrek!

Ons is vriendelik ontvang met warm gasvryheid deur Marike. Haar man, Willem, het hom kom voorstel en ons het dit baie waardeer. Dit is vir ons baie spesiaal om kontak met die mense op die plaas te hê. Ons het in 'n klein rukkie baie lief geword vir Modderkloof, sy mense en die oulike honde! Mis hulle almal!

Ivan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

Fantasties.

Sien sterre.

Danie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Lekker stil.

Lekker verblyf, mooi omgewing, goeie prys.

Dawie En Annalise M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie En Annalise M

Rustige plaas-omgewing.

Ons het heerlik oorgebly op Modderkloof. Rustige omgewing en naby alles.

Fran H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran H

Comfortable and good value for money.

We had a lovely (sadly very short) stay at Modderkloof Farm. Everything was lovely. Plenty of space, lovely bedding and linen. All the amenities and facilities I could have wanted. Friendly host.

Tiaan H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H

Baie netjies en baie lekker.

Sien sterre.

Dee P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee P

Dit was ongelooflik rustig.

Baie stil en rustig. Dit is 'n lekker wegbreekplekkie, als was skoon en netjies.

Nick B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Heerlik en rustig! Pragtig!

Netjies, skoon, pragtige uitsigte, ens. Baie vriendelike mense!

Ellen J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen J

Aangenaam.

Baie netjies! Ons het 'n troue by Ashanti Estate bygewoon en Modderkloof se akkommodasie was lekker naby en baie gerieflik! Smaakvolle, oulike verblyf en vriendelike mense.

Stacy N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stacy N

We had a lovely stay!

Thanks to the awesome hosts, Marike and Willem, they have a beautiful farm and the accommodation was neat, clean and extra touches made our stay so wonderful! We enjoyed a lovely walk on the guava orchard and the kids were most entertained by the sheep. My 6 year old son absolutely loved the foosball table and we enjoyed hours of playtime. Breakfasts overlooking the farm could not be more idyllic. Our family absolutely fell in love with the big fireplace and spent our evenings enjoying game time in front of the warmth especially on the one rainy night. Marike and Willem have an awesome balance of being available when needed and are most accommodating without infringing on a holiday makers space.

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YzI4ZWIyLTVmNTctNDA5MC1hNTEwLTM0ZGQ2OWRlMjdlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Keerweder Road Klein Drakenstein 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731495905946 19.044498056173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang