Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderkloof Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Modderkloof Farm Accommodation bied gerieflike verblyf op Modderkloof Farm, 'n werkende vrugteplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberge, 8 km vanaf die middedorp van die Paarl. Die skilderagtige plaas is al vir 4 geslagte in die Grobberlaar-familie, sedert 1893. Die hoofwoning is die tuiste van die eienaars van die plaas.

Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat patio en braai-area. Die eenhede beskik almal oor goed toegeruste kombuisies, 'n TV met sekere DStv-kanale, terwyl linne en handdoeke ook voorsien word. Sommige van die eenhede bied tuin-uitsigte en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste is welkom om af te koel in die swembad wat by die hoofwoning geleë is, 'n speletjie op die tennisbane te geniet of op die plaas te gaan stap. Daar is restaurante in die Paarl, 'n verskeidenheid wynplase, polo- en gholflandgoedere; en trou-venues binne maklike bereik van die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 99 resensies vir Modderkloof Farm Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modderkloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YzI4ZWIyLTVmNTctNDA5MC1hNTEwLTM0ZGQ2OWRlMjdlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Keerweder Road Klein Drakenstein 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731495905946 19.044498056173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang