Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern 1 Bedroom in Blouberg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Auden N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Dit was 'n baie goeie, gemaklike omgewing om in te woon. Baie netjies en groot ruimte vir beweging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Y
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Comfort and well located. Great location, unit, and everything you need, and very neat. Great overall stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies en uitstekende ligging. Awesome. Baie mooi uitsig en die geraas van branders is ongelooflik. Professionele diens en bystand. Verseker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Auden N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Was pleased, very neat and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maurice G
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2024

Ontvangs baie swak. Die gebou en eenheid was skoon en reg, maar die diens was glad nie goed nie. Lekker gebly, maar die gebou is onveilig en baie swak onderhou. Ek sal vir seker nie weer daar bly nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Dit was rustig, ontspannend en beslis die moeite werd. Sal definitief weer daar bly. Baie dankie vir puik diens. Ons verblyf was lekker sonder enige probleme.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Mooi uitsigte vanaf 6e vloer op Tafelberg en op strande! Redelik sentraal geleë. Woonstel is redelik sentraal en het mooi uitsigte op Tafelberg en die see. Het egter nie daarvan gehou dat daar eers verwag is dat ons 'n huurmotor buite voor die gebou parkeer nie. Daar is darem 'n toe garage aan ons toegewys. Kragonderbrekings was regtig 'n slegte ervaring aangesien geen back-up verskaf word nie, geen gas of ekstra batteryliggie nie. Ons moes 'n paar keer trappe klim vir 6 vloere. Ons kon ook glad nie TV gebruik aangesien ons nie ontvangs kon kry nie en dit was nogal sleg. Bietjie gevoel mens betaal baie vir basiese geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Mooi uitsig. Agent was vriendelik alhoewel ons hom nooit in persoon ontmoet het nie. Reëlings met sleutels optel en garage was baie deurmekaar. Garage deur stukkend. Baie mooi uitsig. Kombuis apparatus bitter min (sien iemand het reeds Januarie gekla daaroor en dis steeds nie reggstel nie - nie eers 'n eierspaan nie). Vensters was nie skoon nie (vir R350 skoonmaakdienste verwag mens darem die beste diens.) Woonstel vertoon groter op foto's as wat dit werklik is. Ligging egter goed en het lekker gebly daar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2023

Baie basies. Sal gaste kan aanbeveel indien die woonstel met skoon en nuwer inhoud toegerus word. Probleme met toegang tot eiendom met aankoms. Oopsluitprosedure vertraag a.g.v. kontak-probleem met eienaar. Foto's toon die presiese woonstel inhoud. Maar al die meublement insluitend die volgende: nl. in die slaapkamer: die bed, die verf van die ingeboude kaste, die slaapkamervloerbedekking, muurproppe en in die kombuis: die onvolledige verskeidenheid van breekgoed en messegoed benodig opkikkering. Goeie fotografie skep 'n wanindruk van die woonsteloppervlak; die foto-beeld van woonstel blyk ruimer as die werklikheid te wees.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elizna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik. Baie oulike, netjiese plekkie. Net groot genoeg vir 2 mense vir 'n bietjie wegkom met die see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvY0E5QDz30K1vB232YNhlscCyIrPxrS8bp4rxzJeVJjbj5zje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 20 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81765 18.47573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang