Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern 1 Bedroom in Blouberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Modern 1 Bedroom in Blouberg
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Auden N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auden N

Fantasties.

Dit was 'n baie goeie, gemaklike omgewing om in te woon. Baie netjies en groot ruimte vir beweging.

Hendrik Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Y

Comfort and well located.

Great location, unit, and everything you need, and very neat. Great overall stay.

Gerrie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie M

Skoon, netjies en uitstekende ligging. Awesome.

Baie mooi uitsig en die geraas van branders is ongelooflik. Professionele diens en bystand. Verseker waarde vir geld.

Auden N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Auden N

Was pleased, very neat and comfortable.

See stars.

Maurice G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Maurice G

Ontvangs baie swak. Die gebou en eenheid was skoon en reg, maar die diens was glad nie goed nie.

Lekker gebly, maar die gebou is onveilig en baie swak onderhou. Ek sal vir seker nie weer daar bly nie.

Linda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Dit was rustig, ontspannend en beslis die moeite werd. Sal definitief weer daar bly.

Baie dankie vir puik diens. Ons verblyf was lekker sonder enige probleme.

Rosa S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa S

Mooi uitsigte vanaf 6e vloer op Tafelberg en op strande! Redelik sentraal geleë.

Woonstel is redelik sentraal en het mooi uitsigte op Tafelberg en die see. Het egter nie daarvan gehou dat daar eers verwag is dat ons 'n huurmotor buite voor die gebou parkeer nie. Daar is darem 'n toe garage aan ons toegewys. Kragonderbrekings was regtig 'n slegte ervaring aangesien geen back-up verskaf word nie, geen gas of ekstra batteryliggie nie. Ons moes 'n paar keer trappe klim vir 6 vloere. Ons kon ook glad nie TV gebruik aangesien ons nie ontvangs kon kry nie en dit was nogal sleg. Bietjie gevoel mens betaal baie vir basiese geriewe.

Cornelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelle M

Mooi uitsig.

Agent was vriendelik alhoewel ons hom nooit in persoon ontmoet het nie. Reëlings met sleutels optel en garage was baie deurmekaar. Garage deur stukkend. Baie mooi uitsig. Kombuis apparatus bitter min (sien iemand het reeds Januarie gekla daaroor en dis steeds nie reggstel nie - nie eers 'n eierspaan nie). Vensters was nie skoon nie (vir R350 skoonmaakdienste verwag mens darem die beste diens.) Woonstel vertoon groter op foto's as wat dit werklik is. Ligging egter goed en het lekker gebly daar.

Alida B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alida B

Baie basies. Sal gaste kan aanbeveel indien die woonstel met skoon en nuwer inhoud toegerus word.

Probleme met toegang tot eiendom met aankoms. Oopsluitprosedure vertraag a.g.v. kontak-probleem met eienaar. Foto's toon die presiese woonstel inhoud. Maar al die meublement insluitend die volgende: nl. in die slaapkamer: die bed, die verf van die ingeboude kaste, die slaapkamervloerbedekking, muurproppe en in die kombuis: die onvolledige verskeidenheid van breekgoed en messegoed benodig opkikkering. Goeie fotografie skep 'n wanindruk van die woonsteloppervlak; die foto-beeld van woonstel blyk ruimer as die werklikheid te wees.

Elizna L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna L

Heerlik.

Baie oulike, netjiese plekkie. Net groot genoeg vir 2 mense vir 'n bietjie wegkom met die see-uitsig.

Eugene H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene H

Baie lekker en ontspannend.

Die kombuis-apparaat en breekgoed is baie min. bv geen eierspaan.

Michelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle G

Pragtige ligging. Maar sal nie weer by Modern 1 Bedroom boek nie.

Ligging was goed (maar baie karre wat op en af ry wat baie geraas maak wat verhoed dat mens die see duidelik hoor). Eenheid was netjies en modern. Gebou het baie erg gestink na rook. Daar was beurtkrag en ons moet al ons tasse opdra met die trappe tot op die 6de verdieping. Sou waardeer het as eienaar kon sê daar gaan beurtkrag gaan wees. Kon dan beter beplan het. Hare tussen lakens gekry. Balkon was nie skoon nie. Van die kombuisware was vuil. Geen ekstra warm komberse nie.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Britney O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britney O

Pragtig en netjies. Die uitsig oor die strand is prentjie mooi. Sal definitief weer gaan.

Modern 1 was die perfekte woonstel vir my en my lewensmaat. Die uitsig oor die strand was prentjie mooi, en die geluid van die branders is soos musiek in jou ore. Sal dit definitief aanbeveel.

Chené M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chené M

Fantastiese blyplek!

Die plek is beautiful, ons het so lekker gebly! Sal dit definitief oorweeg om weer daar te bly!

Nicci H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci H

Baie gerieflik en naby alles.

Uitstekend geleë! Mooi uitsig!

Tina B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

'n Naweek om te onthou.

Alles was presies soos aangedui. Burger is vriendelik en hulpvaardig en ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Alles wat mens nodig het. Silwerskoon met die perfektie uitsig. Ons het baie tuis gevoel Dankie Burger.

Gerhard R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Uitstekende waarde vir geld en netjies.

Ons is positief ontvang en plek lyk net soos dit op webtuiste uitgebeeld is.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvY0E5QDz30K1vB232YNhlscCyIrPxrS8bp4rxzJeVJjbj5zje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 20 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81765 18.47573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang