Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern 1 Bedroom in Blouberg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern 1 Bedroom in Blouberg is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige woonstelblok in Bloubergstrand. Bloubergstrand bied strande, 'n pragtige uitsig op Tafelberg, en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n gedeeltelike see-uitsig van die slaapkamer af, asook 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die gebou het hysbakke en veilige parkeerplek.

Die goue strande in die area is ideaal vir watersport, soos seilplankry en vlieërbranderry, en ander doendinge in die area sluit vierwielmotorfietsry, voerslaan, winkels en restaurante in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Auden N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was 'n baie goeie, gemaklike omgewing om in te woon. Baie netjies en groot ruimte vir beweging.
Jul 2024
Hendrik Y
Besigheidsreis
5.0
Comfort and well located. Great location, unit, and everything you need, and very neat. Great overall stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Gerrie M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en uitstekende ligging. Awesome. Baie mooi uitsig en die geraas van branders is ongelooflik. Professionele diens en bystand. Verseker w...
Sien meer
Mrt 2023
Linda V
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was rustig, ontspannend en beslis die moeite werd. Sal definitief weer daar bly. Baie dankie vir puik diens. Ons verblyf was lekker sonder enige p...
Sien meer
Feb 2023
Auden N
Saam met lewensmaat
4.4
Was pleased, very neat and comfortable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern 1 Bedroom in Blouberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvY0E5QDz30K1vB232YNhlscCyIrPxrS8bp4rxzJeVJjbj5zje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 20 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81765 18.47573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang