Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern 1 Bedroom in Blouberg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern 1 Bedroom in Blouberg is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige woonstelblok in Bloubergstrand. Bloubergstrand bied strande, 'n pragtige uitsig op Tafelberg, en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n gedeeltelike see-uitsig van die slaapkamer af, asook 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die gebou het hysbakke en veilige parkeerplek.

Die goue strande in die area is ideaal vir watersport, soos seilplankry en vlieërbranderry, en ander doendinge in die area sluit vierwielmotorfietsry, voerslaan, winkels en restaurante in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern 1 Bedroom in Blouberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvY0E5QDz30K1vB232YNhlscCyIrPxrS8bp4rxzJeVJjbj5zje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 20 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81765 18.47573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang