Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern 1 Bedroom in Blouberg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern 1 Bedroom in Blouberg is 'n stylvolle woonstel in 'n veilige woonstelgebou in Bloubergstrand. Buiten die strande en die pragtige uitsigte oor Tafelberg, bied Bloubergstrand 'n aantal besienswaardighede en doendinge vir die ywerige reisiger.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste en bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die slaapkamer sowel as die sitkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea beskik oor 'n knus sitkamerstel asook 'n TV en dit maak oop op 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die gebou het hysbakke en veilige parkeerplek word voorsien.

Die goue strande in die area is ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet naby geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Modern 1 Bedroom in Blouberg
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern 1 Bedroom in Blouberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 20, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvY0E5QDz30K1vB232YNhlscCyIrPxrS8bp4rxzJeVJjbj5zje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 20 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81765 18.47573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang